LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Coz'y Cottage | LekkeSlaap
+18

Coz'y Cottage

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Coz'y Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marlize H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize H

Ons het heerlik gekuier, baie dankie.

Ons was van oud na jonk 93 jaar, 56, 45,18, 11 en 7 en almal het heerlik gekuier.

Coz'y Cottage's terugvoer

Ons is so bly julle verblyf was gemaklik en vreugdevol. Groete tot 'n volgende keer.

Coz'y Cottage
Delia N - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia N

Ek het heerlik gekuier en niks kort gekom nie.

Coz'y Cottage is binne loopafstand van die groot strand en die rivier geleë en ook naby aan Nella se winkel. Indien mens met 'n groot groep gaan, so dit raadsaam wees om jou kos saam te vat.

Elizabeth E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elizabeth E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Ons het regtig die paar dae se stilte geniet. The Wool Shed is 'n ekstra juweeltjie. Die plaaslike inwoners is baie vriendelik. Cozy Cottage is volledig ingerig. Anchoridge bedien heerlike kos. Sal vir seker weer gaan.

Nicolette S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S
Saam met vriende

Fantasties.

Skoon, loopafstand van see en Anchorage restaurant, sal nie Pili Pili Restaurant aanbeveel weens swak diens. Alles wat jy nodig het in huis, neem slegs kos en klere saam.

Coz'y Cottage's terugvoer

Baie dankie Nicolette. Ons is so bly julle het die verblyf en tyd in Witsand by Cozy Cottage geniet. Groete tot volgende keer.

Coz'y Cottage
Penny V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Penny V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The cottage was lovely and comfortable with everything one needs for a beach holiday.

Coz'y Cottage is comfortable and has everything one needs. It is close to the beach which is great as one does not need the car.

Coz'y Cottage's terugvoer

Dear Penny,

Thank you for your kind review and for going the extra mile to secure your place at Cozy Cottage. May you enjoy many more visits to Witsand and our little cottage.

Warm regards,

Susan

Coz'y Cottage
Koos V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Baie dankie aan die webtuiste en Susan van Coz'y Cottage vir 'n wonderlike vakansie. Die huis is prakties, netjies en het alles wat jy nodig het alhoewel die weer nie saamgespeel het nie, het ons dit terdeë geniet.

Coz'y Cottage's terugvoer

Liewe Koos,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit! Ons is bly dat jy ons huisie geniet het, 'n spesiale plekkie vir ons beslis.
Groete tot 'n volgende keer
Susan

Coz'y Cottage
Alton G K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alton G K
Gesin met klein kinders

Ontspannend.

Die naweek was te kort om Coz'y Cottage ten volle te geniet. Daar was deurlopend met my gekommunikeer deur die gasvrou, Susan. Die plek was skoon en netjies. Die uitsig was asemrowend mooi.

Coz'y Cottage's terugvoer

Liewe Alton,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly dat die uitsig vir julle ook net so mooi was!

Ons sien uit om julle weer by Coz'y Cottage te verwelkom vir 'n langer kuier.

Groete tot volgende keer,
Susan

Coz'y Cottage
Johan S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier in 'n baie goed toegeruste huis.

Baie lekker gekuier in 'n baie goed toegeruste huis. Uitstekende kombuis en leefareas en al die kamers het baie lekker beddens met voldoende beddegoed. Badkamergeriewe is ruim en gerieflik. Braai-area is 'n bonus kuierplek.

Coz'y Cottage's terugvoer

Liewe Johan,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer - ons is verheug dat julle lekker gekuier het!

Tot volgende keer.
Groete,
Susan.

Coz'y Cottage
Vanaf R1 700
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blombossingel 9, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqD3EShYA8fnJlbB8TXXWKoipEwj4d5R7WQUEiXx08cm8mSTFLk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 6 persone) 8 5 1 5 9 Blombos Crescent Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.39466085505 20.855995873016
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!