8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 9 Blombos Crescent, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Coz'y Cottage is 'n gerieflike selfsorgkothuis net 300 m vanaf die Blouvlagswemstrand in Witsand. Die rotspoele is vol oesters en mossels wat gaste met permitte kan uithaal.
Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer beskik elk oor 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is slaapplek vir 2 kinders op dagbeddens in die oopplan-area.
Die kombuis is volledig toegerus en die eetarea het 'n ovaalvormige etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die gerieflike sitarea het 'n plafonwaaier, 'n platskerm-TV, 'n radio en CD-speler, 'n DVD-speler en DStv is beskikbaar teen ekstra koste.
Die sitarea lei na 'n stoep waar gaste kan ontspan en die gedeeltelike see-uitsig bewonder. Die stoep het ingeboude braaigeriewe. Parkeerplek van die straat af word voorsien. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 9 Blombos Crescent, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Cozy Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Blombos Crescent, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang