Cozy Dozy Beach House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R700.00 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R10000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Inkloktyd is van 14:00 tot 18:00 en uitkloktyd is voor 10:00.
Die eenheid kan slegs maksimum 6 gaste akkommodeer.
Geen troeteldiere nie
Stiltye en huisreëls:
22:00 – 08:00
Geen partytjies, geleenthede, razzia's of matrikulante nie
Geen kommersiële fotografie nie
Geen rook nie
Asseblief GEEN HARDE MUSIEK nie en wees bewus van ander huurders in die kompleks
Verpligte skoonmaakdiens een keer per week
Hierdie breekskadedeposito word nie vooraf gehef nie, maar kan via Airbnb se Resolusiesentrum geëis word indien skade of verlies tydens u verblyf plaasvind. Wees asseblief eerlik en rapporteer enige skade.
Voordat u vertrek:
Versamel gebruikte handdoeke
Gooi vullis weg
Skakel dinge af
Gee sleutels terug
Sluit toe
Bykomende versoeke
Los asseblief die woonstel netjies en in 'n goeie toestand. Stel ons vooraf in kennis van enige breekskade.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Pachena Point Drive, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang