Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Lake Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blue Waters 21, Willie van Zyl-rylaan, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 747 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Cozy Lake Cottage is in Clanwillian geleë. Dié lieflike dorpie skuil aan die voet van die Sederberge en is vir rooibostee en die mooiste veldblomme bekend. Dit is die ideale plek vir gaste wat wil ontspan en herlaai.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n knus leefarea met 'n rusbank en 'n platskerm-TV in die solder op die boonste verdieping. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié area lei na die tweede leefarea waar daar ekstra sitplek en 'n enkelslaapbank is.

Gaste het toegang tot 'n groot stoep met 'n hangmat en 'n uitsig oor die sonsondergang. Die groot tuin bied braaigeriewe en 'n etenstafel met stoele. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Cozy Lake Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Blue Waters 21, Willie van Zyl-rylaan, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 747
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 747
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blue Waters 21, Willie van Zyl-rylaan, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5e1ad529994369713c5a62735f1c5494e7ae7513da5ead0c7fc3f41a7bcef5419b7bd319385261b86e90e6ccb7fe3bed7ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 747 per nag (plek vir 5) 21 Blue Waters Willie van Zyl Drive 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.19858827929 18.892689114889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem