Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crayfish Catcher

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen inklok of uitklok word op Kersdag of Nuwejaarsdag aangebied nie.
Die balans moet 3 dae voor die inklokdatum ten volle betaal wees.
Geen partytjies word toegelaat tensy reëlings vooraf getref is nie.
Let daarop dat ons nie bemagtiging het om kredietkaartbetalings namens gaste te aanvaar nie. Ons aanvaar slegs EFT/bankoordragte.
'n Sleutel- en breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar en is terugbetaalbaar 7 tot 14 dae nadat die huis nagegaan is en daar nie skade is nie. Die sleutels word nie oorhandig voordat die volle betaling ontvang is nie.
Daar is 'n troeteldierfooi van R250 vir tot 2 honde per huis. Maksimum 2 honde word toegelaat.
Neem asb. kennis dat kontant nie aanvaar sal word vir die volgende nie:
Breekskadedeposito
Troeteldierfooi
Verblyfbetalings
Terugbetaling

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Kom 8, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83a84b702d325ff1a4a82b2c3df19ca0a97f99ca942d7111112cc356f368c04085c7eff450289ed5653cc90d69c0b21eba94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
4 5 1 5 8 Die Kom Voorstrand 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.809235 17.89004
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem