Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crayfish Creek

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Leane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Crayfish Creek
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Celia B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Celia B
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly, maar sal tog aanbeveel dat hulle hulle beddegoed en handdoeke vervang. Dit is baie oud en glad nie meer wit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie R

Lekker vakansieverblyf.

Crayfish Creek bied heerlike vakansieverblyf. Ruim, skoon kamers en lekker braaigeriewe. Die kombuis is goed toegerus en die bestuur is baie gasvry. Ons het lekker gebly en kan die akkommodasie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverley W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Beverley W
Gesin met tieners

Kuier / braaiplek baie lekker en gesellig (baie skoon).

Parkering is 'n probleem (in advertensie geen aanduiding gegee van hoeveel karre toegelaat word nie) so ons was 2 voertuie (Kombi & Toyota-bakkie) en so is die 1 voertuig buite parkeer. Risiko is vir ons, ons kom van RSA en het quadbikes ook saamgevat. Waterbeperkings gewees (hul het geen plan B gehad nie). Kom van duine moet ons eie water voorsien. (nie aanvaarbaar nie). Wasmasjien is 'n vereiste (ons was 14 dae daar) moes wasgoed na Laundry gevat het - onnodige onkostes. Groot groep mense (was 8) sal extra stort of bad nice wees. After all het ons baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith H
Gesin met klein kinders

Very comfortable stay.

We were a big group of 13 people and we were all very comfortably housed. The owner was very helpful and even went to buy fans because of the heat. Unfortunately we had the easterly winds which blew in all the sand from the sand dunes, but in the afternoons we had sufficient time to explore the area. Lovely outside area to light a fire and enjoy the quiet evenings. Maybe the host can provide a key to the bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthoney B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthoney B

Heerlike kuier by Crayfish Creek gehad.

Ons was 'n familiegroep van 7 volwassenes en een kind van 7 jaar oud. Die akkommodasie was goeie loopafstand vanaf die strand en ook van 'n Total-vulstatsie af wat meeste huishoudelike goedjies verkoop. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Die kind het die speelparkie geniet wat daar was en ons het ook lekker vuur gemaak om deur die aande buite te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute tuis-gevoel net warm ontvangs en voortdurende verneem na welstand.

Gasvriendelike en veilige omgewing wat ten sterkste aanbeveel sal word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuiseb-laan 98, Langstrand, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArIOa1TSMffB3XyYiBFPgYfqY7OY9AfyqgLKg7Btxi6Wjq2oyj5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 98 Kuiseb Avenue Langstrand 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.817910506206 14.544423222542
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem