by Craylord | LekkeSlaap
+42

Craylord

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Craylord
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5
Corrien W - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrien W
Gesin met klein kinders

Beautiful family home.

Craylord is a beautiful family home, within walking distance from the beach. The house is fully equipped and neat. Just wish there was a gate in the front do that the little ones don't run out.

Craylord se terugvoer

Hi Corrien,

Thank you for the feedback. Craylord is indeed a nice and spacious family home and very popular. We are happy to hear you enjoyed this house and look forward to your following stay.

Craylord
Emma D - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Emma D
Gesin met klein kinders

Basic house with basic amenities.

House is adequate. Definitely needs maintenance. My husband almost broke his back sitting on one of the dining room chairs and it instantly collapsed. Dustbins we're not emptied before we arrived and the smell was unbearable. We reported it but was not seen too. Definitely lacks attention to detail. We have been going to Paternoster for the last 20 years and highly unlikely we would book this house again.

Fouche J - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fouche J

Ruim met alles wat nodig is.

Die ontvangs en diens was vriendelik en goed. Die geriewe netjies en die ligging uitstekend.

Craylord se terugvoer

Hello Fouche

Ons is bly julle het lekker gekuier by Craylord en ons hoop om julle gou weer te sien.

Craylord
Joshua W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua W
Saam met vriende

Amazing place. Value for money.

Easy to book in. Value for money. Highly recommended.

Craylord se terugvoer

Hi Joshua,
Thanks for the feedback. Craylord is indeed a nice and spacious family home and very popular. We are happy to hear you enjoyed this house and look forward to your following stay.

Craylord
Charlene P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene P
Saam met vriende

Absolutely unforgettable experience.

Walking distance from the beach. Seaview and absolutely Covid-friendly.

Craylord se terugvoer

We're glad you enjoyed it and appreciate the feedback!
We'd also love to host you again, maybe you can even try out one of our other properties.

Craylord
Tania W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania W
Saam met vriende

Relaxing.

House was big enough for the group of 8. We enjoyed the outside entertainment area.

Nicolaas F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas F
Saam met vriende

'n Fantastiese blyplek met alles wat nodig is vir 'n vakansie.

Alles was perfek. Die stoof kort egter bietjie aandag. Die oond werk glad nie en plate is stadig. 'n Nuwe stoof is moontlik nodig. Verder 'n uitstekende blyplek.

Craylord se terugvoer

Hi Nicolaas,

Ons is bly om te hoor jul het Craylord geniet, hoop ons sien jul weer in die toekoms. Baie dankie vir die terugvoering oor die stoof, ons gee onmiddellik aandag daaraan.

Craylord
Lidie V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lidie V
Gesin met klein kinders

Pragtige gerieflike verblyf vir hele familie.

Gerieflike huis vir groot gesin met genoeg bad- en toiletgeriewe. Kombuis goed toegerus. Parkering is genoegsaam. Binne en buite braai-areas is gerieflik. Stapafstand van see en strand.

Craylord se terugvoer

Hi Lidie
Ons is so bly om te hoor julle het Craylord geniet, ek hoop ons gaan nog baie van jul sien in die nabye toekoms.

Craylord
Sunelle V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle V

Al my verwagtinge oortref.

Het heerlik in Craylord gekuier. Ligging is perfek en loopafstand van voorstrand, restaurant. Het alle geriewe beskikbaar in die huis, genoeg yskas en vrieskas en selfs ysmasjien. Het 'n fabulous tyd daar gehad.

Craylord se terugvoer

Sunelle, ons is baie bly julle het Craylord geniet en ons hoop jul kom terug vir nog 'n fantastiese tyd.

Craylord
Riaan V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Ons was weg vir 'n besigheidsnaweek en dit was baie lekker, sal verseker dit aanbeveel. Great stuff!

Ons was 7 mense wat vir 3 aande in die huis gebly het. Regtig lekker gebly en gekuier. Sal dit weer besoek.

Craylord se terugvoer

Hi Riaan, ons is baie bly julle die naweek geniet in Craylord. Ons hoop om julle spoedig weer te sien.

Craylord
Judeet S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judeet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, sou nie kon beter kies nie eerlik!

Ek en gesin was baie tevrede.

Craylord se terugvoer

Hi Judeet, baie dankie vir jou terugvoering. Craylord is inderdaad 'n lekker bymekaar kom plek vir groot gesinne en het 'n warm en huislike atmosfeer. Ek hoop dit was die eerste van baie, baie kuiers in Paternoster en dat ons julle weer in die toekoms as ons gaste kan verwelkom.

Craylord
Michelle E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E
Gesin met klein kinders

Enjoyed every minute was exactly what we wanted: peace and quiet, stress-free.

Would definitely visit again. Interesting place. We could relax while the kids played out till late. I would recommend Craylord to any person, neat, clean and very organised, felt safe.

Craylord se terugvoer

Hi Michelle,

So happy to hear you enjoyed your stay with us at Craylord, This is indeed a very nice family house ideal for holiday get aways.

We look forward to welcoming you again as our guests in the near future.

Craylord
Esmerelda C - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esmerelda C

Verblyf was baie lekker en huis goed toegerus vir 'n familie.

Het onsself baie geniet en wou weer bespreek. Sal beslis 2017 weer daar vakansie gaan hou. Naby die see, eetplekke en veilig. Kinders kon bo kuier en volwassenes onder. Televisie onder sou lekker wees veral vir bejaardes.

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kormorantstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f15d1b679a69deded045fcd9ac97767ddf17a483e71a9b5a577e57e620ef632bede4b06ef8450d6f2bf880d4de3f56cf413?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000  per nag (plek vir 9) 13 5 1 5 7 Kormorant Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.808625 17.893
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem