Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crimson Glow

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Crimson Glow
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mercia D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely accommodation and hosts.

In a nutshell, excellent stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese skoon, goed ingerigte akkommodasie, pragtige dekor!

Baie goeie waarde vir geld! Netjiese skoon, goed ingerigte akkommodasie, pragtige dekor! Die eenheid is ruim en smaakvol, en die fynere detail is ‘n lus vir die oog en ‘n lafenis vir mens se siel. Die gasvrou het aan absoluut elke ding gedink om ons verblyf gemaklik te maak, selfs die braaisout wat ek vergeet het kon ek vind in die eenheid. Ons is bederf met heerlike koekies, keuses van koffie, asook die mooiste bottel sjampanje. Dankie vir jou bedagsaamheid vir ons huweliksherdenking. Ons kon werklik vir ‘n naweek wegkruip en heerlik uitrus, met die mooiste uitsig en stilte wat die hele area omvou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelmarie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelmarie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek bevat alles wat jy nodig het. Uitstekende klientediens!

Ons sal beslis dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagjuweel op Tuinroete.

Absolute waarde vir geld. Aangenaam verras en beïndruk. Yslike groot woonstel met alle geriewe. Onlangs geopen, dus alles splinternuut. Ervaar die stilte en geniet die pragtige uitsig oor die heuwels. Voel veilig en geniet die gasvryheid.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lurich S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lurich S
Enkelreisiger

Excellent, well furnished and beautifully decorated. Offering much more than expected.

Excellent, well furnished and beautifully decorated. Offering much more than would typically be expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K

Stunning view of the mountains, tastefully decorated, clean and welcoming.

Our short stay at this accommodation was simply perfect. The cottage offers a stunning view of the mountains and is tastefully decorated, providing an exceptionally clean and welcoming environment. The cottage is equipped with everything we needed and more. The work desk, reliable WiFi connection, and washing machine were a bonus. The quiet and secure estate, combined with the privacy of the cottage, created a wonderful retreat after a long day on the road. What truly sets this accommodation apart are the thoughtful small touches, such as welcome chocolates, rusks, coffee, and fresh milk. These gestures made a big difference and added a personal touch that made our stay memorable. The hosts are friendly and welcoming and ensured that every aspect of our stay was enjoyable. The check-in process was smooth and simple. We wholeheartedly recommend this accommodation for both short and longer stays. We will undoubtedly return and wish the hosts continued success.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crimson Glow se terugvoer

Thank you so much for your appreciation and excellent review. The happiness and welfare of our guests are foremost. It was a pleasure hosting you and we would love to see you again.

Crimson Glow
Mark N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Very clean and modern unit, lovely views, quiet area with all amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Die verblyf is bo uit ons verwagting gewees, netjies en rustig. Dit was lieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crimson Glow se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Christelle. Baie bly julle het die verblyf geniet.

Crimson Glow
Elmarie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Wonderlike plek, pragtige gasheer en -vrou.

Maggies! Ons het regtig lekker gebly by Crimson Glow. Die groot ruimte het ons beïndruk. Die uitsig spreek vanself! Luukse bed en linne en die kombuis en badkamer is pragtig en toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die rustige omgewing het ons gehelp om sommer nog meer te ontspan. Kariena is vriendelik en gaaf en hulpvaardig. Die ligging was perfek vir ons twee sussies, aangesien ons naby my ma wil wees as ons in Grootbrakrivier is (sy is in Groenkloof se versorgingsafdeling). Hierdie plek is hoog op ons lysie van weer-besoek-plekke. Baie dankie, dat julle ons so welkom laat voel het, Kariena!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crimson Glow se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Elmarie. So bly julle het die verblyf by ons geniet. Hoop om julle weer by ons te verwelkom.

Crimson Glow
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bekronendreef-straat 32, Avoddans Estate, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6aa4f96901f5f489c29bef85f85f146e6d09cfc7d8581b4abee88be9073976820f07bce6b2a7bed10ee2ebf75980c6138a45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 32 Bekronendreef Street Avonddans Estate 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.051518339688 22.206016987122
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem