Westdene Akkommodasie by Crisp Gastekamers | LekkeSlaap
+34
+34

Crisp Gastekamers

90 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 90 resensies vir Crisp Gastekamers
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nelia P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia P
Gesin met klein kinders

Pragtige kamers!

Pragtige en ruim familie kamers! Sal definitief weer by Crisp bespreek.

Alida B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B
Gesin met tieners

Puik verblyf.

Wanneer ons oornag in Bloemfontein is daar vir ons as gesin geen ander opsie as om by Crisp Guest Rooms te oornag nie. Ons het nog elke keer puik diens, netjiese skoon verblyf en veilige parkering geniet.

Andrea L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was perfek gepas vir n lekker aand se oorbly!

Eienaar was vriendelik, het dadelik welkom gevoel. Kamer was gepas vir die aand se oorbly en alles was baie netjies.

Sandra N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi skoon en veilig.

Sal lekker wees as daar dalk meer beskuit uitgesit word per persoon, 1 vir elke persoon pas nie by die stylvolle opset nie.

Sandra N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra N

Die kamer was pragtig stil en stylvol.

Pragtig sal beslis weer daar oorbly.

Althea V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Althea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike diens en pragtige plek.

Die mense van Crisp doen soveel moeite vir mens en alles was perfek. Sal definitief weer daar slaap.

Dougie S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dougie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige area, skoon en baie netjies.

Baie goeie diens, moderne kamers, rustige en veilig area. Sal vir seker weer gaan kuier!

Brian H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian H
Saam met vriende

Heerlike verblyf.

Die kamers was skoon en goed toegerus en het heerlik gebly. As ek weer in Bloemfontein moet bly, sou ek weer by Crisp bly.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome stay.

Had an awesome stay, rooms were clean and well equipped. If I need to stay in Bloemfontein again I would stay at Crisp again.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Danelle B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel is baie professioneel en vriendelik! Sal definitief hulle weer besoek!

Baie lekker gebly by Crisp Guest Rooms.

Hein N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein N
Saam met vriende

Baie gesellig en professioneel.

Baie mooi en 5-ster diens en kamers.

Melani V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dit was baie rustig, netjies en huislik.

Allinda T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allinda T
Gesin met tieners

Fantasties!

Alles positief. Marike het ook die ekstra myl vir ons gery met 'n glimlag.

Tanja V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja V
Gesin met tieners

Vars!

Pragtige kamers en sentraal geleë.

Anton J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Beste diens ooit. Skoon, netjies, behulpsaam en vriendelik.

Alida B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B
Gesin met tieners

Wonderlike lafenis na die lang pad.

Ons het al by 'n vorige geleentheid gebruik gemaak van Crisp Guest Rooms, en soos voorheen was dit weereens puik! Sal dit vir almal aanbeveel, en sal self nêrens anders bly as hulle plek nie beskikbaarheid het nie.

Marne M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marne M
Gesin met klein kinders

Alles wat mens nodig het vir 'n pitstop.

Kamer was baie netjies en het alles gehad wat mens nodig het vir 1 aand se oorslaap. Waarde vir geld.

Gwen B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen B
Gesin met klein kinders

Wonderlike oorslaapplek in Bloemfontein.

Wat 'n aangename ontvangs deur die eienaar. Die kamers is pragtig ingerig en so gerieflik. Sal Crisp aan enige iemand voorstel. Wat 'n aangename ervaring. Ons sal definitief weer van julle gebruik maak. Baie dankie.

Johann S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Besigheidsreis

Netjies en goed geleë.

Ek sal die gastehuis aanbeveel vir enige tipe reisiger. Dit is regtig 5 ster.

Kelebogile S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelebogile S
Saam met vriende

What I love most about Crisp Guest Rooms is the cleanliness and safety.

The owner is friendly and welcomed us well. The rooms are clean which is what any guest expects and hopes for. We were able to sleep peacefully and comfortably, no noise or any disruptions whatsoever.

Joanie B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Baie lekker gebly, skoon en netjies; kamer was wel nie die een wat ek gekies het op die webtuiste nie. Heerlik warm geslaap. Breekware voorsien aan al die basiese behoeftes en daar was 2-puntproppe genoeg van. Oopplan badkamer en slaapkamer, toilet was wel apart. Baie gerieflik naby aan hospitale en sentrums. Al moontlike nadeel: parkeerplek is baie knap en nie uitgemerk.

Renate S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate S
Gesin met tieners

Skoon, warm en veilig.

Die kamers is superskoon en netjies. Die beste matras waarop ek nog geslaap het. My seun was bly oor die gratis WiFi. Pragtige badkamers en alles wat jy nodig het. Crisp doen sy naam gestand. Julle sal ons weer sien.

Debbie B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Saam met vriende

Heerlike verblyf en waarde vir geld.

Ons het vir een nag oorgeslaap in die selfsorg-eenheid en ek kan dit met 'n geruste hart aanbeveel. Pragtig, netjies, skoon en gerieflik. Ons was vriendelik ontvang en sal weer daar oorslaap.

Vannessa S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vannessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, sal hierdie plek aan almal aanbeveel.

Die kamer lyk soos die foto's, dit was perfek, veilig en veilige gebied. Personeel super vriendelik en behulpsaam. Ek sal hierdie gastehuis definitief aanbeveel.

Pierre G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre G
Gesin met klein kinders

Goeie oornag verblyf.

Ons het wel ondervind dat ander onkonsiderende gaste maklik mens kan wakker raas.

Clinton C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton C
Enkelreisiger

Very modern and host is very friendly, I had a very good stay.

Very nice stay and close to everything and very modern.

Alida B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B
Gesin met tieners

Rustig, skoon, moderne akkommodasie.

Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang, vining die formaliteite afgehandel en na ons eenheid geneem. Eenheid is pragtig en puik ingerig met alles wat nodig is. Netheid moet beklemtoon word, dankie vir uitstekende diens en verblyf. Julle sien ons definitief weer in die toekoms.

Francis A - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francis A

Baie gerieflik en netjies.

Ons is baie vriendelik ontvang. Ons kamer was vroeër reg en kon dadelik inboek. Baie gerieflik, alles wat jy nodig het weg van die huis. Die eienaar was beskikbaar ten alle tye vir enige iets. Sal definitief weer hier bly!

Frank E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi blyplek met goeie ligging naby die middestad.

Ons het in ´n nuwe moderne huisie langs die opstal oornag (kamer 4). Die gastehuis het ´n goeie ligging in ´n rustige buurt, maar nogtans naby die middestad. Goeie restourante en kroeë (asook die wonderlike Olywenhuis museum) is net ´n paar strate van die gastehuis af. Arika is ´n vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Ons het die verblyf baie geniet.

Belinda L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L
Gesin met tieners

Baie aangenaam - baie dankie.

Baie dankie vir die verblyf by Crisp Guest Rooms. Dit was regtig aangenaam en die WiFi en DStv aangenaam vir die tieners.

Ronelle M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle M
Gesin met tieners

Het al my verwagtinge oortref - regtig baie mooi skoon en netjies.

Pragtige, smaakvol gemeubileerde kamer en badkamer. Alles was baie mooi skoon en netjies en lekker sentraal geleë. Sal verseker weer daar oornag.

Johan M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Die kamer was baie smaakvol versier en het alles wat 'n mens nodig het! Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer 'n draai maak!

Helena S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Veilig en netjies. Goeie waarde vir geld.

Zanet K - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Zanet K
Saam met vriende

Rustig.

Lekker stil woonbuurt. WiFi is 'n groot pluspunt en lekker water in die yskas. Goeie linne en lekker beddens.

Albert S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

Die dame by Crisp Gastehuis was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie!

Ek kan Crisp Gastehuis aanbeveel. Die kamer waarin ek gebly het was baie netjies, goed ingerig met alles wat ek nodig gehad het, en die dame wat ons gehelp het het lekker restaurante in die area aanbeveel. Baie dankie vir die goeie diens!

Tania B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend!

Ons kamer was presies soos die foto's op webwerf en Alrika het ons baie welkom laat voel. Als wat ons aan kon dink, was daar. Dit is boonop slegs 2.2 km van Kovsies af. Ons sal beslis weer daar tuis gaan wanneer ons in Bloemfontein is. Alrika, jy kan voorwaar trots wees op jul akkommodasie!

Adele M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M
Gesin met tieners

Gasvryheid, omgee en hulp.

Sal maak dat ek enige tyd weer daar sal gaan bly! Baie dankie vir die gasvryheid, omgee en opwag. Kamer was lekker warm gemaak toe ons laat daar aankom. Plek is pragtig, modern en baie sentraal geleë!

Krischka V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krischka V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike oornag-verblyf.

Was gemaklik en goed toegerus. Was gerieflik naby eetplekke. Gasvrou baie hulpvaardig en vriendelik.

Ronel M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik gebly.

Dit was baie skoon en netjies. Vriendelike mense. Baie sentraal geleë.

Wendy T - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy T
Gesin met tieners

Pragtige, splinternuwe fasiliteite. Baie mooi en lekker ingerig.

Die eienaar, Alrika, het uit haar pad gegaan om ons verblyf onvergeetlik te maak. Die kamer is splinternuut en baie mooi gemeubileer, met alles om dit gemaklik te maak. Ons sal definitief weer daar bly!

Dr. Martin V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr. Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Sien uit na volgende besoek. Een van die beste in die omgewing.

Yvonne K - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne K
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly.

Baie netjiese en gerieflik. Love die aircons. Veilige parkeerplek beslis 'n bonus.

Noens M - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noens M
Besigheidsreis

Excellent.

Excellent service and great place to stay at a very affordable price. Rooms are very neat and clean. The people are also very friendly and helpfull.

San-mari L - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San-mari L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dit was vir ons wat ons gesoek het vir ons huweliksherdenking te vier. Stil rustig en netjies.

Annelie P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Daar kort 'n tafeltjie in die kamer by die spieël. Verder een woord: Fantasties!

Danie O - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense, veilige omgewing en naby als.

Die plek is baie sentraal geleë naby als. Alrika is baie aangenaam en vriendelik.Ons sal altyd terug keer na die gastehuis in Bloemfontein.

Mardine M - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mardine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed. Netjiese verblyf.

Baie dankie Alrika. Dit was heerlik om daar te oornag. Sal beslis weer daar oorslaap. Slaapplek wat definitief vyf sterre werd is!

Bees V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bees V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het verblyf vir net een nag gesoek en dit was geen probleem nie.

Verblyf is skoon en ruim met alles wat nodig is. Dis geleë in 'n stil singel en baie sentraal. Dis hoogs aan te bevele en ons sal beslis weer daar gaan oorbly.

George M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George M
Enkelreisiger

Soos deel van die gesin gevoel!

Sien asb. die sterre.

Marieka C - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marieka C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon en vriendelike mense.

Alrika wat ons ontvang het was baie aangenaam en die kamer was betyds reg vir ons nadat ek haar gevra het of ons bietjie vroeër kan inklok. Baie dankie! Sal enigiemand aanbeveel om by Crisp Guest Rooms te oornag en selfs langer te bly. Dit was baie netjies en skoon.

Marwaan D - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marwaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great, clean, central, and provides value for money

When we arrived the place was clean, tidy and smelled fresh. The style and decor looks great. Compared to other guest houses we've visited at over the past few years, this is a 5 star property (despite not being graded). The host is friendly and very understanding and accommodating. All we needed was a place to sleep and wash. The air-con was a bonus and ideal with the sometimes hot and humid weather. I would definitely recommend this place. Enclosed secure parking in front of your guest your guest room as well. Thank You Alrika for the great service and assistance with my wife when I had to attend to my son in the hospital.

Rae L - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rae L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en netjies

Goeie waarde vir geld!

Hester D - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D
Besigheidsreis

Baie mooi en netjies!

Veilig en baie gerieflik geleë.

Lizane L - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizane L
Enkelreisiger

Uitstekend!

Die kamers is baie mooi en netjies toegerus en die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer daar bly as ek of my gesin weer deur Bloemfontein moet reis.

Susan N - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik geslaap!

Dit was baie rustig, veilig en baie gerieflik na aan besighede. Ontvangs was baie gasvry en vriendelik, ons sal beslis weer gebruik maak van jul gastekamers.

Jan C - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Vrydag- en Saterdagaand daar deurgebring.

Ons was bitter goed ontvang deur die eienaar self en daarna is ons met die sleutel van die hek vertrou en kon kom en gaan soos ons wou. Bied gemaklike bed met lekker bykomstighede. Elke oggend was die kamer netjies opgemaak.

Thabu B - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabu B
Besigheidsreis

Goeie diens in 'n stylvolle kamer wat bekostigbaar is.

Sien die sterre hieronder.

Jurie M - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het 3 nagte gebly en was baie gelukkig!

Is modern, skoon en netjies, dubbelbed is massief so het heerlik geslaap. Kamers is ook lekker koel en het lugverkoeling indien nodig.

Frans S - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans S
Besigheidsreis

Goed geleë en veilig.

Die kamers is nie baie klankdig nie.

Magda B - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B
Saam met vriende

Baie netjies en sal dit enige tyd aanbeveel.

Meer hakke om goedjies aan te hang sou lekker wees, maar verder, lieflik!

Gail R - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail R
Enkelreisiger

Baie rustig, skoon, veilig en naby aan die middestad geleë.

Baie lekke gebly en lekke geslaap.

Peet M - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, rustig en smaakvol.

Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was goed toegerus en baie netjies en skoon. Ons sal dit weer gebruik.

Thabo V - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs.

Baie praktiese kamer. Mooi en skoon.

Christelle V - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies!

Sien die sterre hieronder.

Rika A - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rika A
Gesin met klein kinders

Die kamers is pragtig, die diens uitstekend.

Ek soek net vars melk en beskuit vir ontbyt. Die bure was effens raserig.

Mardus P - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mardus P
Saam met vriende

Pragtig luuks, verwelkomend, warm en rustig op 'n bitter koue aand in Bloemfontein.

Sien die sterre hieronder.

Janileen W - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janileen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens en lieflike kamers. Baie dankie, sal dit beslis aanbeveel!

Ek het namens my ouers 'n bespreking gemaak. Ek het toe die dag voor hulle daar aangekom het sjampanje en sjokolade gaan aflaai en Alrike was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het seker gemaak dit is in die kamer toe hulle daar aankom. Sy was baie vriendelik en behulpsaam en hulle het dit baie geniet. Baie dankie!

Bennie M - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflik.

Het baie lekker gebly. Indien nodig, sal ons beslis weer van Crisp Gastekamers gebruik maak en dit ook vir ons vriende en familie aanbeveel.

Philip K - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek voel baie welkom en gerus!

Dit was baie lekker om daar te bly. Die plek is baie ordentlik en netjies. Die mense is vriendelik en georganiseerd.

Hendrik B - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vreeslik gasvry!

Heerlik gerus. Alles was skoon en netjies, en die bestuurderes was uiters hoflik en behulpsaam. Sal op geen ander plek slaap as ons weer moet oorslaap nie.

Pia P - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf in Bloem!

Baie aangenaam vir oornagverblyf! Skoon, netjies en baie mooi!

Petrus T - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein, maar bekostigbaar.

Die badkamer is klein met slegs 'n stort. Die bed het 'n baie goeie matras.

Brand E - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brand E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en netjies.

Sien die sterre hieronder.

Amanda N - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda N

Great stay

Had a really great time. Everything was wonderful and the service was great.

Andre R - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is skoon en goed toegerus!

Alrika is opreg en vriendelik. Die verblyf is skoon en goed toegerus.

Karin C - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Heerlik naby aan die restaurant! Baie lekker geslaap. Rustige omgewing!

Abraham V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker gebly en baie skoon. Elrika en haar gesin is baie gaaf.

Sal dit enige dag aanbeveel.

Marzanne N - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne N
Besigheidsreis

Uitstekende, skoon akkommodasie; ideaal geleë!

Crisp Gastekamers bied uitstekende waarde vir geld. Alrika het uit haar pad gegaan om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. Die kamers is ruim, skoon en elegant en het alles wat mens sou nodig hê. Dit is ook ideaal geleë naby die winkelsentrums, die universiteit, die hospitaal ens. Ek beveel die plek ten sterkste aan!

Bernhard S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Sal Crisp beslis aanbeveel!

Ons verblyf by Crisp was 'n plesier van begin tot einde. Alrika het ons dadelik tuis laat voel, ons kamer was 'n lus vir die oog en het alles gehad wat nodig is. Sjokolade saam met ons handdoeke en gebottelde water is van die klein dingetjies wat ons regtig beïndruk het. Dankie Alrika, ons sal beslis weer by Crisp kom bly!

Adele E - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele E

Gemaklik met net die nodigste geriewe!

'n Lekker ervaring met persoonlike groet. Behulpsaam. Naby aan hoofroetes.

Cheri-lee D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheri-lee D

Baie dankie, dit was heerlik.

Baie dankie, dit was heerlik. Jammer ons het jou nie weer gesien nie; die wegeempakkie was "awesome". Sal julle enige tyd aanbeveel. Julle gasvryheid en vriendelike ontvangs is regtig van uitstaande gehalte. Nogmaals dankie!

Tanya H - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en gerieflik!

'n Pragtige omgewing naby aan Mimosa Mall en ook 'n wonderlike kunsgallery oorkant die straat met heerlike ontbyt! Voel sommer of jy by die huis is, sal enige tyd weer gaan inloer by Alrika wat jou met ope arms ontvang! Definitief die geld werd!

Johan O - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O
Besigheidsreis

Nice.

'n Baie gawe en vriendelike gasvrou. Laat mens sommer tuis voel. Kamers is ongelukkig nie baie klankdig nie. 'n Mens hoor die bure maklik en dit kan steurend wees vir iemand op besigheidsreise.

Greta V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greta V
Gesin met klein kinders

Was baie netjies en stil.

Ons het baie lekker gebly en die plek is ook kindervriendelik.

Sulette V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande diens!

Die kamers was lieflik en skoon, en die persoonlike aandag wat Alrika by Crisp Gastekamers gegee het, verseker dat ons beslis weer daar sal gaan bly.

Hendrik K - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik K
Gesin met klein kinders

Aangename verblyf in 'n stil woonbuurt.

Skoon en netjiese kamers. Die eienaars is gasvry. Alhoewel geen ontbyt hier bedien word nie, is daar koffie, tee, suiker en melk in die vertrek. Gaan verseker weer hier bly. Goedkoop, maar waarde vir jou geld.

Sandra V - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was sommer 'n "crisp"-ervaring - baie dankie aan die gasvrou.

Sien die sterre hieronder.

Antoinette M - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die verblyf baie geniet en ook die gasvryheid.

Sal dit vir al my vriende en kennise aanbeveel.

Lionel B - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lionel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories!

Ons was baie vriendelik ontvang, en het baie tuis gevoel. Ons sal definitief weer daar tuisgaan. DIT WAS LEKKER. Dankie vir julle ook!

Elsje N - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje N
Saam met vriende

Baie netjies en skoon!

Ons het baie lekker daar gekuier. Dit is netjies en skoon. Alrika (eienaar) is baie vriendelik - ons kon die aand heerlik daar braai!

Martie D - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die omgewing is pragtig, veilig en naby groot winkelsentrums en die hospitaal.

Dit was 'n heerlike verrassing by aankoms. Die kamer was skoon en die spierwit beddegoed skep 'n skoon atmosfeer. Die kamer was uiters gerieflik met die badkamer wat 'n nuwe konsep is. Ons kon tee en koffie drink en ons kleinkind kon heerlik speel in die agterplaas. Ons gaan beslis weer van hierdie gastehuis gebruik maak. Werklike waarde vir geld!

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crisp-singel 5, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyZjFlNGU0LTg1ZjQtNDUxZS1hZjdlLTljNzM0NmQ5MTc4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 90 5 1 4.8 Crisp Singel 5 Westdene 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.101671488135 26.205558224918
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za