Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Westdene

Crisp Gastekamers

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 139 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wilma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik! Ons het heerlik gebly. Alles wat nodig was, was daar. Plekkie is skoon en netjies en daar is alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Terugkeer verblyf. Lieflike kamer nr 4, heerlike ruim spasie. Toegerus met alles wat benodig. Groot stort en wonderlike stewige beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Uitstekend! Ons het baie lekker gebly. Veilig. Baie skoon en netjies. Baie goeie en vriendelike diens en baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Lekker. Lekker. Ligging. Netjies. Veilig. Mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sak aanveveel. Ja, dankie, baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitsonderlike diens en baie gerieflik. Netjies, alles wat jy nodig het, baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alrika
Crisp Gastekamers
Baie dankie! Waardeer opreg! Al wat mooi is vir julle! #StayCrisp

Michael K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was heerlik en rustig in die pragtige moderne kamer. Baie lekker, het sommer tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Dit was net 'n vinnige oornag op pad huis toe. Die kamer was mooi, nuut en modern, en ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Baie goed geleë naby skole en universiteit. Skoon en baie netjies. Baie goed geleë, naby aan skole en universiteit. Dink dalk aan 'n battery sisteem vir kragonderbrekings aangesien daar beide aande wat ons daar oornag het, kragonderbrekings was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjone V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2025

Gerieflik en skoon. Net 'n tekort aan genoeg warm water vir stortgerief. Ons het baie lekker gebly! Ons het wel net gesukkel met warm water wanneer ons gestort het. Die warm water het gekom en gegaan die hele tyd en was beslis nie genoeg vir net 1 persoon nie, wat nog vir ons al drie. So dit gaan vir seker na gekyk moet word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alrika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 139

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Crisp Singel 5, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyZjFlNGU0LTg1ZjQtNDUxZS1hZjdlLTljNzM0NmQ5MTc4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 139 5 1 5 Crisp Singel 5 Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.101671488135 26.205558224918
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang