Critchley Hackle
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teding Van Berkhout-straat 585, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 782 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dullstroom is 'n prentjiemooi dorp, slegs 2 en 'n half uur se ry vanaf Gauteng. Critchley Hackle Lodge is 'n verstommende 7000 voet bo seespieël geleë. Dié lodge spog met van die beste uitsigte in Dullstroom en is ideaal vir gaste op soek na verblyf weg van die stad se rumoer.
Elkeen van die lodge se kamers en suites het koningingrootte-beddens, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en kaggels.
Die lodge se geriewe sluit gratis WiFi, 'n swembad, spa, inligting- en sekuriteitstoonbank en parkeerplek op die perseel.
Die restaurant op die perseel het 'n rustieke, plattelandse gevoel en 'n uitsig oor die landgoed se privaat forelmeer. Daar word daagliks ontbyt en middagete bedien en aandete is op spesifieke aande beskikbaar. Die restaurant is oop vir gaste en dagbesoekers.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- Teding Van Berkhout-straat 585, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Critchley Hackle het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teding Van Berkhout-straat 585, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom