Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Croc River Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir Croc River Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Salomie D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Flinke diens.

Ons was vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Kamer was skoon en gerieflik ingerig. Sal weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isak R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isak R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker soos altyd met mooi uitsig en gerieflike kamers.

Altyd lekker om daar te bly. Die mooiste uitsig oor KNP. Heerlike etes kan bestel word vir eie kostes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V

Heerlik, netjies en skoon.

Ons het heerlik gekuier en Sondagaand 'n heerlike ete geniet wat so keurig en geurig voorberei en voorgesit was. Die personeel en eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal definitief weer by hulle bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gil R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gil R
Gesin met klein kinders

Great value for money.

I wanted to express my sincere appreciation for the exceptional friendliness exhibited by the staff during my recent stay. While my first night was met with a minor inconvenience of no hot water, I must say that similar situations have arisen in even higher-rated accommodations in the past. However, on the second night, everything was in perfect order - hot water and all amenities worked seamlessly. The value for money offered here at Croc River Lodge is truly commendable. The rates are perfectly aligned with the level of service provided. I want to extend my best wishes to the owner, Daleen, and the dedicated staff. I'm already looking forward to the possibility of returning for another stay in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave T
Besigheidsreis

Nice place to stay.

The host was very accommodating, and the breakfast was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Demetri S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demetri S
Enkelreisiger

Baie lekker.

Beslis die moeite werd om by hulle oor te bly, kyk uit oor die rivier en hulle diens is baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ben D
Gesin met klein kinders

Ons kamers is 'n uur voor ons moes inteken afgegradeer na kamers op die straat.

Ons is meegedeel dat die kamers wat ons bespreek en ten volle betaal het nie meer beskikbaar is nie en kamers op die straat gegee. Dit was raserig en nie wat ons bespreek het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Croc River Lodge se terugvoer

Weereens my verskoning vir die ongerief veroorsaak op die laaste uur.
Croc River lodge het aangebied om fondse terug te betaal, of ander akkommodasie te soek.
Ben het bevestig dat dit aanvaarbaar is om die beskikbare kamers te gebruik.
Ons personeel het uit hul pad gegaan om te verseker dat hul ’n aangename braai kon ervaar met gratis pap en sous.
Ook het ek gratis ontbyt aangebied, maar die groep het te vroeg vertrek.
Daar was nog R880 uitstaande en ons het dit nie aangevra nie.
Dis jammer dat Ben nie my toegelaat het om vir hom alternatiewe akkommodasie te kry nie.
Hulle was moeg as gevolg van lang ure om deur Lebombo grenspos te kom.

Croc River Lodge
Karen K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K
Saam met vriende

Golf trip with friends.

Komatipoort ladies open on Saturday with an early tee-off. Perfect location to get to the club early.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet L
Saam met vriende

Manjifiek, briljant, 100% tevrede.

Sal dit enigetyd aanbeveel. Die ligging, view en vriendelike diens is oortreflik. Moenie net 'n dag bly nie, bly 'n week. Dit is vrek lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mechiel K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mechiel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gemaklik!!

Alle verwagtinge oortref! Ongelooflike goeie en vriendelike diens, baie naby aan crocodile bridge gate, wou nog kos bestel by kombuis maar was te vroeg op en te laat terug, maar het gehoor dit is baie lekker! Ongelooflike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isak R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isak R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig en stil. Met die uitsig oor KNP.

Baie lekker plek om te oornag. Etes word ook aangebied op versoek wat heerlik is. Die uitsig is prentjiemooi. Diens is uit die boeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salomie D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename oorslaap.

Vriendelike ontvangs. Mooi uitsig. Aandete was heerlik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah D
Saam met vriende

Magnificent location and comfortable rooms.

The bathrooms weren't as clean as we would have liked, especially the showers, but the staff are friendly and helpful and the amenities are good. I would definitely recommend Croc River Lodge to anyone staying over in Komatipoort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jako R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jako R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker akkomodasie naby Krugerwildtuin.

Baie lekker en billike akkommodasie naby aan die Krokedilbrug-hek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isak R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isak R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat n wonderlike plekkie. Die uitsig oor die rivier is so mooi.

Die plekkies is baie goed ingerug. Die ligging is uitstekend. Eetes wat beskikbaar is heerlik. Daar is genoeg parkeerplek en dit is baie veilig. Die feit dat daar slegs 'n paar kamers is, is die plekkie nie oorvol nie. Die uitsig was die hoogte punt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bluecube I - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bluecube I
Besigheidsreis

Dit was baie gerieflik, en werknemers was altyd vriendelik en behulpsaam.

Al hoewel dit net 'n sakereis was, sal ek definitief weer hier bespreek in die toekoms as ons in hierdie rigting gaan. Baie dankie vir baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno R
Besigheidsreis

Sien sterre.

Sien sterre. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antionette J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi kamers, rustige omgewing, puik diens en vriendelike personeel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale ligging om Kruger Park te besoek.

Besoek gerus Kambaku Golfbaan, fantastiese 9 gatjie baan met wonderlike uitsig oor die Krokodil Rivier. Om die draai van Croc River Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag om vroeg die volgende oggend by die Krokodilhek in die Krugerwildtuin in te gaan.

Mooi uitsig en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jaarlikse Krugervakansie - oorslaap Komatipoort.

Alles was skoon en netjies en ons het ongelooflik lekker onder heerlike beddegoed geslaap. Mooi venue en sal beslis weer daar oornag voordat ons in die Krugerwildtuin ingaan by Crocodile Bridge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elias S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elias S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room was large, clean and comfortable next to a veranda with a spectacular view!

One issue that was unpleasant is that the bathroom/toilet did not have a door.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme Frylinck F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme Frylinck F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm ontvangs. Netheid is tops. Lekker ontbyt.

Het navraag gedoen omdat ons 'n boswa het. Lekker parkering en krag is aangelê vir yskaste. Eienaar en sy vrou is pragtige mense en hulle werkers is besonders viendelik. Groot kamers, huis weg van ons huis. Sal vir seker aanbeveel en ons sal weer daar oornag op pad na die Krugerwildtuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham R
Enkelreisiger

Pleasant setting and atmosphere.

Great location and view over the river, onto Kruger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosbokstraat 41, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd87998f35d3428b6107c883b66d832970ecf85c1b57dd8fc9d640e4c395df610019267da4b46f2646b53eb84b5af521d9787?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 41 Bosbok Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.429536921007 31.961460385834
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem