Beskrywing
Luukse dubbeltent met en suite-badkamer (stort) en lugversorging. Alle eenhede het uitsigte oor die Krokodilrivier en die Krugerwildtuin. Ekstra beddens kan voorsien word, mits vooraf reëlings getref is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Ongelukkig kan ons nie kinders onder 14 jaar oud toelaat nie. Kinders tussen 14 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Ons is ongelisensieerd, gaste kan dus hul eie drankies saambring. Ons het wel ’n beperkte reeks biere, wyn en koeldrank in die eerlikheidskroeg.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Daar is ook 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Ongelukkig kan ons nie kinders onder 14 jaar oud toelaat nie. Kinders tussen 14 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Ons is ongelisensieerd, gaste kan dus hul eie drankies saambring. Ons het wel ’n beperkte reeks biere, wyn en koeldrank in die eerlikheidskroeg.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
'n Luukse dubbeltent met 'n en suite-badkamer (stort) en lugversorging. Koningingrootte-bed. Alle eenhede het uitsigte oor die Krokodilrivier en die Krugerwildtuin. Ekstra beddens kan voorsien word, mits vooraf reëlings getref is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Ongelukkig kan ons nie kinders onder 14 jaar oud toelaat nie. Kinders tussen 14 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Ons is ongelisensieerd, gaste kan dus hul eie drankies saambring. Ons het wel ’n beperkte reeks biere, wyn en koeldrank in die eerlikheidskroeg.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n patio wat uitkyk oor die Krokodilrivier en die Krugerwildtuin. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Ongelukkig kan ons nie kinders onder 14 jaar oud toelaat nie. Kinders tussen 14 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Ons is ongelisensieerd, gaste kan dus hul eie drankies saambring. Ons het wel ’n beperkte reeks biere, wyn en koeldrank in die eerlikheidskroeg.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R571 Crocodile Bridge, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang