Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Liesl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Johanna V - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Riewan P - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker.
Elrina V - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
James Ryan N - Nov 2023
Algehele gradering
Clean, comfortable, affordable, well-equipped room!
Adriaan Ivan Francois J - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustig. Sal aanbeveel.
Henry B - Sep 2023
Algehele gradering
Slegs 1 nag oorgeslaap.
Le M - Aug 2023
Algehele gradering
Slegs oornag maar ontvangs was goed.
Piet V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en ideaal geleë.
Croeso Guest House se terugvoer
Dankie dat u by Croeso gebly het. Die spesifieke kamer wat u geboek het is ongelukkig nie een van ons selfsorg eenhede nie, maar ons ekonomiese akkommodasie.
Dit word ook so adverteer met basiese kombuis geriewe soos 'n ketel, Klein yskassie en mikrogolf. Ons ander eenhede is meer luuks en ruim en beskik oor kookgeriewe asook elkeen hul eie patio met private braai.
Johan V - Jun 2023
Algehele gradering
Was werklik wonderlik.
Chantelle B - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en wonderlik toegerus.
Danie M - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustige plek.
Amonè R - Des 2022
Algehele gradering
Amazing plekkie.
Anrietta B - Des 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Charlton O - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was 'n vreedsame kuier.
Christiaan V - Des 2020
Algehele gradering
Dit was leker om Croeso Guest House te bly.
Peter H - Okt 2020
Algehele gradering
Was lekker.
Ben V - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflik.
Jan R - Sep 2020
Algehele gradering
Goeie verblyf, vriendelike ontvangs, voel dadelik tuis en waarde vir geld.
Anthea V - Aug 2020
Algehele gradering
Die kuier was kort maar heerlik.
Philip I - Aug 2020
Algehele gradering
Het aan al ons verwagtinge voldoen, en meer.
Demitri B - Mrt 2020
Algehele gradering
Pretty room, neat and clean, with all the amenities and more.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Mooi kamer, netjies en skoon, met alle geriewe wat jy nodig het en meer.
'n Vriendelike ontvangs van Liesl - het alles mooi verduidelik en die kamer elke oggend skoongemaak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nikita C - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker, gemaklike plekkie naby dorp geleë.
Deon S - Nov 2019
Algehele gradering
Located in a good area.
Eugene D - Nov 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Reinhardt W - Aug 2019
Algehele gradering
Accommodation was very neat and clean everything needed was available.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Verblyf was baie netjies en skoon was alles wat nodig was beskikbaar.
Die omliggende omgewing is baie toeris-vriendelik en lieflike skoon strande.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Christo D - Jul 2019
Algehele gradering
Perfect weekend breakaway.
Croeso Guest House se terugvoer
Thank you for your review Christo, it is appreciated.
We always want our guests to feel at home and welcome.
Hope to see you in the near future.
Kind regards,
Liesl
Arnold Lionel Allan M - Jul 2019
Algehele gradering
Goed.
Paul V - Jun 2019
Algehele gradering
Was a great stay and the owners went out of their way to ensure I felt comfortable and safe.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was 'n goeie verblyf en die eienaars het uit hul pad gegaan om te verseker dat ek gemaklik en veilig voel.
Goeie verblyf en was verbaas oor hoe die gebied deur die jare ontwikkel het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Croeso Guest House se terugvoer
Hi Paul,
Thank you for your great review as well as the gift you left behind. It was a pleasure having you at Croeso and hopefully we will see you again in the near future.
Kind regards,
Liesl
Celize E - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker en alles wat mens nodig het.
Coenie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was presies wat ons wou hê.
Caitlin F - Mrt 2019
Algehele gradering
Lovely stay.
Nadia S - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Rika J - Mrt 2019
Algehele gradering
Gemaklik en genoegsame ruimte.
Jacques D - Mrt 2019
Algehele gradering
Was heerlik, baie dankie.
Zodea D - Mrt 2019
Algehele gradering
Warm, welcoming atmosphere and a peaceful stay.
Lees meerAlbert V - Feb 2019
Algehele gradering
Perfek vir 'n een-nag oorslaap.
Perie K - Nov 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en waarde vir geld.
Corne V - Okt 2018
Algehele gradering
Vriendelike mense, silwerskoon.
Croeso Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie Corne. Was lekker om julle te ontmoet, sien hopenlik weer in die nabye toekoms.
Eureka V - Aug 2018
Algehele gradering
Was baie verwelkomend.
Ignatius F - Aug 2018
Algehele gradering
Very welcoming.
Pieter D - Aug 2018
Algehele gradering
Die verblyf was uitsonderlik lekker en netjies.
Croeso Guest House se terugvoer
Baie dankie Pieter vir jou goeie resensie. Ons is so bly julle het lekker gebly. Dit was lekker om jul hier te kon hê en te ontmoet.
Jasper V - Aug 2018
Algehele gradering
Redelik. Vertrek is bietjie klein en beknop. Groot TV is 'n wenner.
Michelle C - Jul 2018
Algehele gradering
Not the best location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Nie die beste ligging nie.
Die enigste negatiewe punt was dat ons laat glo is dat die gastehuis in die Country Club Estate geleë is, terwyl dit eintlik diep in die residensiële area is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Croeso Guest House se terugvoer
Good afternoon Michelle,
Croeso Guesthouse is situated in Country Club Langebaan. We are about 2 km from the lagoon and the central part of Langebaan. It is unfortunate that you were under the impression we are part of the golf estate. Langebaan Country Club and Langebaan Country Estate are 2 different areas.
Shireen F - Jul 2018
Algehele gradering
Very friendly and helpful hostess made us feel at home. Will certainly be back again.
Marzet C - Jun 2018
Algehele gradering
Briljant!
Croeso Guest House se terugvoer
Ons is so bly julle het lekker gebly Marzet! Dit was 'n groot plesier om jul hier te kon ontvang.
Hoop om jul gou weer te sien.
Croeso groete,
Liesl
Jan V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie rustig en lekker gebly.
Steve D - Mei 2018
Algehele gradering
Vriendelike mense, netjies en skoon, heerlike ontbyt.
Raghmah J - Apr 2018
Algehele gradering
Awesome, comfortable, clean, superb service.
Croeso Guest House se terugvoer
Thank you for your great review Raghmah. It was great meeting you both. Hopefully will see you again.
Henry B - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig en still.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sleighstraat 133, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 5