Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crow's Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Langstraat, Thesen Island Lodges TH41+ 42, Thesen-eiland, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 735 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Crow's Nest is 'n selfsorg-dakwoonstel op die eerste verdieping in Thesen-eiland. Dié veelbekroonde marina-ontwikkeling is in die skilderagtige Knysna-riviermond op die bekende Tuinroete in die Wes-Kaap geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die dakwoonstel bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien, en elke slaapkamer het ook 'n TV.

Die oopplan-leefarea het 'n eetarea en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, TV en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en 'n omsetter vir beurtkrag is beskikbaar.

Die woonstel lei na 'n balkon met sitplek wat om die gebou strek en bied pragtige uitsigte oor die strandmeer en op die Knysna-koppe. Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Crow's Nest sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Ligging

  • Langs Langstraat, Thesen Island Lodges TH41+ 42, Thesen-eiland, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 735
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 735
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Langstraat, Thesen Island Lodges TH41+ 42, Thesen-eiland, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA258b394877d3e0a72883d7f85687cbc6de9a4fc791c718fc1cc3eedcb7d198c183a5e8e5475194d58abb0d317efe2a53b6e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 735 per nag (plek vir 10) Off Long Street, Thesen Island Lodges TH41+ 42 Thesen Island 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048341564331 23.046941501131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem