LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Crystal Rose Lodge & Spa | LekkeSlaap
+29

Crystal Rose Lodge & Spa

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Crystal Rose Lodge & Spa
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Manda O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons net vir een aand oorgeslaap maar die kamers baie netjies en skoon, die personeel baie vriendelik. Definitief waarde vir geld want ontbyt is ingesluit.

Francois V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, vinnig, netjies en gerieflik.

Ons kamer was netjies en die ontbyt was ingesluit by die verblyfkostes - wat glad nie duur is nie. Goeie waarde vir geld, ons het lekker gebly.

Pieter C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Vriendelike ontvangs, kamer silwerskoon, goeie kwaliteit bed.

Crystal Rose Lodge & Spa's terugvoer

Thank you for taking the time to review us. We value your input and the beautiful words. We do trust you will visit us again.

Crystal Rose Lodge & Spa
Petrolene L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrolene L
Enkelreisiger

Great customer service.

The customer service was amazing. They are very good at anticipating customer needs by picking up things through conversations. There's not a lot of people that get that part of customer service. You can clearly see that the owners invest in their staff in this regard. Thanks for an excellent stay!

Crystal Rose Lodge & Spa's terugvoer

Thank you for taking the time to let us know about your stay. We value our clients input to improve in all areas. we do trust you will visit us again and come and experience some more homely attention.

Crystal Rose Lodge & Spa
Dee D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie verwelkomend en skoon.

Ek sou aandag daaraan gee om bordjie op te sit na waar die restaurant is, waant ons kon dit nie vind nie. Die eiers was gebrand onder, kon dit nie eet nie, en doen iets aan die gemufde mure, dis baie ongesond.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very welcoming and clean.

I would pay attention to putting markers up to show where the restaurant is as we couldn't find it. The eggs were burnt underneath, couldn't eat them and also pay attention to the moulding walls, that is very unhealthy.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Crystal Rose Lodge & Spa's terugvoer

We thank you for taking the time to review us. We value your input. We have upgraded the restaurant and we have a new menu and our look has changed. Come and visit us again and you will experience so much more.

Crystal Rose Lodge & Spa
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Michael Pad, , Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcurJmORiK3xWiT9MBzwSzlE7i4o3fhrTBuf26yJ41YiQynLAgW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 85 Michael Road Oaktree 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.06554 27.7907
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!