- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 85 Michael Road, Oaktree, Krugersdorp, 1739, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Crystal Rose Lodge & Spa is in Krugersdorp 19 km vanaf die Wieg van die Mensdom. Gratis WiFi is beskikbaar en die lodge het 'n buitemuurse swembad en 'n speelpark vir kinders.
Die verblyf beskik oor 6 standaardkamers, 2 deluxe-kamers, 3 gesinskamer en 'n wittebroodsuite. Elke kamer het 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat badkamer. Handdoeke en linne is beskikbaar.
Crystal Rose Lodge & Spa het 'n restaurant met 'n verskeidenheid disse en daar is 'n kroeg wat gelisensieerd is. Die spa bied masserings en behandelings wat gaste vooraf moet beskikbaar. Die lodge het ook 'n kapel en troulokaal op die perseel.
Die Sterkfonteingrotte is net 3,5 km vanaf die lodge en ander nabygeleë besienswaardighede sluit die Renoster en Leeu Nasionale Reservaat, Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin en die Cradle Stone Mall in. Lanseria Lughawe is net 32 km weg en die O.R. Tambo Internasionale Lughawe is 98 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid is met tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n Jacuzzi-bad en 'n stort. Geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Eenvoudige kamer
- B&B
- Wittebroodsuite
- B&B
- Gesinskamer