Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crystal Waters

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R750 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Partytjies word nie toegelaat nie.
Taxis mag nie die landgoed binnegaan nie.
Rook is verbode binne die huis.
Geen harde musiek of geskree word tussen 22:00 en 08:00 toegelaat nie.
Die eienaar woon op die perseel en gaste moet asb. bedagsaam wees teenoor die eienaar se privaatheid en spasie.
Gaste moet hul eie skottelgoedtablette, waspoeier, swemhanddoeke en braaihout saambring. Een badhanddoeke word per persoon voorsien. Indien gaste van die eienaars se braaihout gebruik maak, moet hulle dit asb. vervang.
Gaste moet water spaarsamig gebruik.
’n Maksimum van 2 ekstra gaste kan teen R250 per persoon per nag geakkommodeer word.
Daar is ’n skoonmaakfooi van R750.
Daar is ’n breekskadedeposito van R3000.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromme Rivierlandgoed 23, Boschkloof, St. Francisbaai, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81CiwU67EbsRkg7JJwSMa6twNFRW48OuI2O4krMbhgQ8eWjI3N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 23 Kromme River Estate Boschkloof 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.122435286511 24.795985951649
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem