Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Apr 2024 tot 19 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villa Fontana, Lutie Katz-rylaan, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 880R1 692 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
C-Skulpie bied verblyf in 'n woonstel op die eerste verdieping van die Villa Fontana-kompleks in die kusdorpie Yzerfontein. Dit is stapafstand van verskeie eetplekke af.
Die eenheid is geskik vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed met en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed met ingeboude kaste en 'n aparte badkamer met 'n bad. Daar is 'n enkelbed in die leefarea. 'n Haardroër, al die beddegoed en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke bring.
Die oopplan-kombuis is met 'n oond, 'n vierplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die eet- en sitarea is ruim en daar is 'n stoep met 'n gasbraai en 'n see-uitsig.
Verder het die woonstel gratis WiFi en 'n slim-TV. Daar is veilige parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig, maar gaste moet vooraf reël as hulle nog parkeerplek benodig. WiFi is gedurende kragonderbrekings beskikbaar.
C-Skulpie is naby koffiewinkels, eetplekke, voetslaanroetes en die strand. Dit is ook 19 km vanaf die Weskus Nasionale Park, 11 km vanaf die Tienie Versfeld Natuurreservaat en 17 km vanaf die Buffelsfontein Wild- en Natuurreservaat.
Slaapplek
’n Bespreking by C-Skulpie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Hanna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jaar gelys 1
Ligging
- Villa Fontana, Lutie Katz-rylaan, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
- Gaste dink C-Skulpie het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villa Fontana, Lutie Katz-rylaan, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom