Cul De Sac
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Garry W - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable stay at Cul De Sac.
Zeldi V - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Johan E - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, en rustig eenkant met eie toegang.
Cul De Sac se terugvoer
Hi Johan,
Baie dankie vir julle terugvoering, ek het groot waardering.
Mag ons paaie weer kruis.
Regards / Groete,
Amanda
Estelle B - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie verblyf, als was skoon en netjies, eienaars baie vriendelik & hulpvaardig.
Jenny N - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastic!
Nicola G - Jan 2024
Algehele gradering
Netjiese, skoon plek met alles wat jy nodig het.
Cul De Sac se terugvoer
Nicola, baie dankie. Gaste soos julle is altyd welkom en daarom loop ons 'n tweede myl!
Wilna M - Des 2023
Algehele gradering
Goed toegeruste akkommodasie in 'n mooi en rustige omgewing.
Lees meerMathilde S - Des 2023
Algehele gradering
Quiet, clean, convenient.
Cul De Sac se terugvoer
Hi Mathilde, baie dankie, ek het groot waardering vir gaste soos jy! Altyd welkom. Tot weersiens! Groete, Amanda
Johann J - Aug 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Johannes B - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike verwelkoming.
Cul De Sac se terugvoer
Hi Johannes, baie dankie vir julle ondersteuning, ek waardeer opreg. Groete Amanda
Erica K - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtig skoon en die tarentaaltjies wat vroeg-oggend kom groet het was fantasties!
Cul De Sac se terugvoer
Hi Erica, baie dankie, ek waardeer julle ondersteuning. Hoop om julle weer te siene te kry. Groete Amanda Cul de sac
Lucinda G - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Mathilde S - Nov 2022
Algehele gradering
Pleasant, clean, convenient.
Mathilde S - Aug 2022
Algehele gradering
Business trip to George.
Ben S - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was 'n uiters bevredigende ervaring!
Dot B - Jan 2022
Algehele gradering
4 uit 10.
Adwina F - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlik en rustig.
Jan D - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies!
Jonathan T - Okt 2021
Algehele gradering
Great location and neat, tidy and clean.
Tharina M - Des 2020
Algehele gradering
Aangenaam.
Frans P - Okt 2020
Algehele gradering
Sou graag langer wou bly.
Cul De Sac se terugvoer
Frans, dit was net ‘n voorreg om jou as gas te kon hê! Jy is enige tyd welkom, laat net weet dan bak ek vir jou pannekoek.
Groete,
Amanda
Cul de sac
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stinkhoutstraat 7, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap