LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cullinan Guest House | LekkeSlaap
+65

Cullinan Guest House

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 3 resensies vir Cullinan Guest House
Netheid
3.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.3/5
Duwayne C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duwayne C
Enkelreisiger

Lekker! Wonderlik.

Was vir een nag, maar ek het wonderlik gerus. Baie dankie vir die diens.

Riekie P - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Riekie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters teleurstellend.

Die gastehuis het baie teleurgestel. Die water by die stort was slegs 'n paar strale, en die water het baie vinnig koud geword. Daar hang 'n benoude reuk in die hele gastehuis. Uitsig deur vensters aan beide kante van die kamer is teen woonstelblokke. Daar was baie lawaai van die woonstelblokke se kant af tussen 2 en 3 uur in die oggende. Die WiFi het ook teleurgestel en was onstabiel. Ons het vroeër as bespreek uitgeboek en sal nie weer daar tuisgaan nie.

Cullinan Guest House's terugvoer

Goeie naand Mev. Potgieter.
Dankie vir die terugvoer. Jammer vir die ongemak wat u verduur het. Ons sal na die klagtes van stort water en Wi-Fi kyk en verbeter. Ongelukkig kan ons niks doen aan geboue langs ons of die uitsig nie. Nogmaals jammer vir u ongerief.

Cullinan Guest House
Anneliese S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneliese S
Gesin met klein kinders

Very comfortable and enjoyable overnight stay!

See the stars.

Vanaf R924
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R924
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R924
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Lyndhurst Straat, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlYjAwMjhlLTBmZDItNGNmYi05YTYyLWJlYzcyYjRkYTY5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R924  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 6 Lyndhurst Street Kimberley 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.74483 24.771079
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!