LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+39
Gastehuis in Bovlei

Cummings GastehuisPrime picks icon.

Prime picks icon.


  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Cummings Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cummings Guesthouse is in die hartjie van die skilderagtige Wynlande geleë en is die ideale toevlugsoord vir sakereisigers, avonturiers en gesinne. Die kamers beskik oor moderne geriewe, soos lugversorging en gratis WiFi. Daar is 'n swembad en swemhanddoeke word voorsien.

Gehaltelinne en -handdoeke word voorsien en daar is ook koffie- en teegeriewe. Elke kamer spog met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Vir ekstra gerief het elkeen van die selfsorgkamers 'n kombuisie, basiese kooktoebehore en 'n mikrogolfoond.

Gaste kan 'n verskeidenheid DStv-kanale, yskassies, ketels en haardroërs wat in die kamers is, geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en elke kamer het 'n aangewese parkeerplek.

Braaigeriewe en noodsaaklikhede soos 'n tang en braairoosters word voorsien. Ontbyt word daagliks van 07:00 tot 09:00 bedien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Lughawe-vervoer op versoek

Kamers

Manor House Enkelkamer
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 1)
  • Plek vir 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is in die herehuis en het 1 enkelbed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n stoep wat gedeel word en dit het 'n uitsig oor die swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Manor House 2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is in die herehuis en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Lugversorging
Slaapkamers
DStv
Beperkte kanale, Sluit KykNet in, Sluit SuperSport in
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Gesin & troeteldiere
Bababadjie
Op versoek
Bababedjie
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Ketel
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Vermaak
DStv
Beperkte kanale, Sluit KykNet in, Sluit SuperSport in
TV
Standaard
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Manor House 2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is in die herehuis en het 2 enkelbeddens, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort. Verder is daar 'n stoep wat gedeel word en dit het 'n uitsig oor die swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Manor House Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is in die herehuis en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Lugversorging
Slaapkamers
DStv
Beperkte kanale, Sluit KykNet in, Sluit SuperSport in
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Gesin & troeteldiere
Bababedjie
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Ketel
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Vermaak
DStv
Beperkte kanale, Sluit KykNet in, Sluit SuperSport in
TV
Standaard
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Standaard-dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n privaat ingang. Die die en suite-badkamer het 'n stort. Hierdie kamer het 'n stoep met 'n uitsig oor die swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

2-Enkelbedkamer Selfsorg
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n privaat ingang, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware, potte en panne.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Selfsorg-gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is geskik vir 3 gaste en het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware, potte en panne.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Piet S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike kuier met uitstekende gasvroue. Netjiese kamer met al die nodige. UItstekende verblyf. Wilna en Juanita gaan uit hulle pad om jou verblyf so ...
Sien meer
Apr 2026
Olet J
5.0
Rustige atmosfeer. Dit was heerlik kalm. Goed ingerus en alles netjies skoon.
Mei 2025
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs. Ruim kamer. Baie gasvry. Baie vriendelik ontvang. Geen dokumentasie om te voltooi. Baie ruim kamer en ons is die volgende oggend...
Sien meer
Apr 2025
Jaco M
Besigheidsreis
4.6
Sal verblyf aanbeveel. Uitstekende verblyf met goeie ligging.
Mrt 2025
Tanya R
Saam met lewensmaat
4.4
Het lekker daar gebly en sal definitief vir ander aanbeveel. Baie mooi plek en so rustig.
Mrt 2025

4.7/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Piet S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlike kuier met uitstekende gasvroue. Netjiese kamer met al die nodige. UItstekende verblyf. Wilna en Juanita gaan uit hulle pad om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak. Onbyte is keurig en heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olet J
1 nag
5.0
Mei 2025

Rustige atmosfeer. Dit was heerlik kalm. Goed ingerus en alles netjies skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Vriendelike ontvangs. Ruim kamer. Baie gasvry. Baie vriendelik ontvang. Geen dokumentasie om te voltooi. Baie ruim kamer en ons is die volgende oggend verras met 'n lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.6
Mrt 2025

Sal verblyf aanbeveel. Uitstekende verblyf met goeie ligging.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Het lekker daar gebly en sal definitief vir ander aanbeveel. Baie mooi plek en so rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sandra V
1 nag
3.6
Sep 2026

Gemaklik, skoon, lekker ontbyt. Die kamers was baie skoon en netjies. Daar is ook voorsiening gemaak vir 'n handdoekie op die vloer voor die stort en 'n rakkie om jou produkte in die stort te kan sit. Hierdie kleinighede word baie keer deur hotelle en gastehuise vergeet en dit maak 'n verskil wat gemak betref. Al wat ek sal voorstel is dat die enkelkamer dalk teëls rondom die toilet en stort kry eerder as 'n mat. 'n Bedlampie sou ook dinge gemakliker maak. En pasop vir die hek as jy inry. Dit het begin toemaak toe ons inry en het my kar getref.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mone V
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Heerlike nagrus. Baie vriendelike ontvangs. Kamer is veilig en gesellig ingerig. Sal weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jr N
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Baie billik en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keano H
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Ek het lekker gebly. Ek het lekker warm geslaap in die koue van Wellington.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ja A D
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Skoon, netjies, vriendelik. Ons het baie lekker gebly en die gastehuis is goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 13 jaar


Ligging

Gaste dink Cummings Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 17:00
Uitklok Voor 10:00
Manor House Enkelkamer
Slegs verblyf
Manor House 2-Enkelbedkamer
Slegs verblyf
Manor House 2-Enkelbedkamer
Slegs verblyf
Manor House Dubbelkamer
Slegs verblyf
Standaard-dubbelkamer
Slegs verblyf
2-Enkelbedkamer Selfsorg
Selfsorg
Selfsorg-gesinseenheid
Selfsorg
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 1)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 1)
Bespreek

20 Cummings Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeaf9c5f3b308a2a62c4806305abfa8f28a1bade42241790fad44a76c9b1ccfcaa0cfc0e5b719b92c0af8de13e892cdbf6a0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag (plek vir 1) 72 5 1 5 20 Cummings Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.639853133374 19.014997428667
Soek in 'n groter streek