LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Curious Giraffe | LekkeSlaap
+10

Curious Giraffe

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 35 resensies vir Curious Giraffe
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Charel D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf in 'n pragtige groen plantegroei-omgewing.

By aankoms het ons gasvrou Sannelize ons hartlik met 'n groot glimlag ontvang. Die woonstel het 'n lieflike private binnehof gehad waar ons gebraai het. Ons twee worshonde het die verblyf ook geniet. Dankie daarvoor. Ons sal in die toekoms weer daar tuisgaan.

Curious Giraffe's terugvoer

Dankie vir die mooi positiewe woorde.

Curious Giraffe
Dominique O - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique O
Saam met eggenoot / lewensmaat

The owners were very accommodating of our dogs and this was greatly appreciated.

Our unit was quaint and had everything we needed. Safety was superb and there was no chance of our dogs being able to get out, which set our minds at ease. The unit was spotless, in a very quiet area of town, which we were happy about as we wanted a bit of peace and quiet. Will definitely recommend.

Cheree B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheree B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van jou huis.

Die eienaar is verskriklik vriendelik en behulpsaam. Ons het 2 hondjies wat saam ons gereis het en hulle was net so welkom laat voel. Alles wat jy kan aan dink is beskikbaar en dis sentraal gelee naby winkels, garages, park, ens. ons wou langer bly, maar weens persoonlike redes was dit ongelukkig onmoontlik. Ek sal definitief dit vir enige iemand voorstel.

Marina S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en sakpas.

Gerieflik en sakpaskuier.

Anelle V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon woonstelletjie.

Pragtige woonstelletjie. Baie skoon. Baie gemaklik. En maklik bereikbaar vanaf die hoofweë. Vriendelike gasheer. Ons sal beslis weer daar oornag.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful and clean little flat.

Beautiful little flat. Very clean. Very comfortable. And easily accessible from the main roads. Friendly host as well. We will definitely stay there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Maretha M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha M

Baie goed geleë.

Baie goed geleë. Sannelize baie gaaf. Skoon en netjies.

Lieschke D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lieschke D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie rus vir die siel.

Baie netjiese en gerieflike plek met als wat 'n mens nodig het.

Odette R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal place to stay for a short visit.

Enjoyed that we were private from the main house and that we could come and go as we pleased. The only negative thing that we had was it was very hot and the fan didn’t help much. Maybe consider putting an air-con in.

Marike V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marike V

Glad nie op standaard nie.

Het ons klagtes met eienaar bespreek. Swak standaard. Het lys en foto's van klagtes.

Anthony M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anthony M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kompak maar lekker.

Baie goed geleë. Woonstel goed toegerus veral met die volledige DStv -pakket. Ongelukkig nie mooi skoon gemaak nie en parkering baie knap vir groot voertuie.

Mariele V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mariele V
Gesin met tieners

Goed geleë vir hospitaal besoek.

Verblyf kan verbeter deur 'n deur voor die badkamer te sit.

Thea L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Thea L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is op 'n baie besige kruising. Beddegoed en hele kamer ruik muwwerig.

Die plek is toegerus met alles wat jy nodig het.

Hans V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans V

Ideale oornagbestemming.

Ons het van die gastehuis gebruik gemaak omdat ons 'n vroeë afspraak in Stellenbosch gehad het. Die kamer is goed toegerus met alles wat nodig was vir ons doel. Dit is loopafstand van Soar en MediClinic af.

Bianca S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S
Gesin met klein kinders

Very neat.

Nice to have some outdoor space as the room is very small. I would defiantly recommend.

Chantelle G - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Gerieflik geleë en netjies. Net wat jy nodig het vir 'n dag of 2 se verblyf.

Louise S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon, veilig en was die perfekte grootte vir twee mense.

Ons het veilig gevoel en as ons meer tyd gehad het sou ons maklik kon nes skrop. Ons was daar tydens 'n hittegolf, en 'n waaier sou gehelp het, maar dit was steeds lekker koel want die woonstel is onder 'n groot akkerboom. Die gasvrou het ons kom groet en was regtig baie nice.

Nadia V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia V
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf. Dis beslis weer op ons lysie.

Baie dankie vir lieflike verblyf. Ons sal beslis weer die Curious Giraffe gebruik. Baie dankie

Hannie D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf, mooi skoon en netjies.

Ons is baie bly dat ons ons hondjie kon saamneem.

Erika O - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies en my worshonde is toegelaat - dit was kosbaar!

Geen kritiek - dit was uitstekende diens.

Dianne B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, clean and convenient. Close to where we had to be.

Enjoyed our stay, central to where we had to be.

Francois M - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag voor 'n vroeë vergadering.

Dis 'n baie netjiese plekkie maar ek het die matras effens ongemaklik gevind. Ek het niks gehou van die toilet wat basies binne die slaapvertrek is nie. Die skuifdeur is nie voldoende nie. Die eienaars kan gerus 'n uitsuigwaaier vir die toilet oorweeg. Die plek het erg na rook geruik weens onbedagsame gaste wat voor ons daar gebly het. Die eienaar het haar bes probeer om die reuk te verminder maar vir ons nie-rokers was dit nogtans baie onaangenaam. Ons slaapklere het selfs die volgende oggend na rook geruik.

Nicky V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky V
Enkelreisiger

Heerlik gewees en vriendelike diens.

Vriendelike diens, netjies en heerlik gebly - 'n kragopwekker vir die beurtkrag sal na aanwins wees.

Piet S - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommendable

Lovely place to stay and loved the modern and funky interior. Although smallish, the place got everything you need, including DStv, Wi-Fi and a cosy braai area. Also very close to 'Die Boord' shops and town.

Geraldine H - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het!

Klein en kompak, maar toegerus met alles wat nodig is. Uitstekende waarde vir geld. Vrolike dekor.

Hermanus W - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermanus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Netjiese en stylvolle verblyfplek met alles wat nodig is.

Rustige en veilige omgewing naby aan die middedorp by inkopiesentrum en MediClinic. Kan dit aanbeveel. Vriendelike ontvangs deur eienaars.

Ashlynn M - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ashlynn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful

This accommodation was ideal for my purpose. Extremely comfortable and convenient!!

Liezl F - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Valentynsnaweek in die Kaap!

Ons was aangenaam verras oor Curious Giraffe! Alhoewel die plekkie klein is, is dit heeltemal voldoende vir 2 persone, dit is netjies, modern, goed geleë, goed ingerig, veilig en baie sentraal. Ons sal verseker weer daarvan gebruik maak en dit beslis aanbeveel.

Gerrit D - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed gelegen verblijf in Stellenbosch

Zeker met de SuperSpar in de buurt is dit een super adres. Ondanks dat de kamer klein is, is alles aanwezig. Aanbeveling: Schaf gemakkelijke tuinstoelen aan zodat je prettig buiten kan zitten!

Arina L - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arina L
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gebly, maar dit was dalk 'n bietjie knap vir 'n week.

Ons het twee kinders, 'n baba van 4 maande en 'n twee en 'n halfjarige. Die parkie naby het baie gehelp.

Erine N - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar en sentraal geleë!

Alhoewel klein, was dit baie netjies en sentraal geleë.

Morne N - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne N
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Baie dankie vir heerlike en vriendelike verblyf!

Debbie B - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Gesin met tieners

Dis baie klein, maar heeltemal gerieflik vir oorslaap en waarde vir geld

Sien die sterre hieronder.

Ammi S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ammi S
Enkelreisiger

Prakties ingerig en goed geleë!

Goeie verblyf! Sekere klein goedjies kort in die kombuis. 'n Elektriese motorhek is 'n aanbeveling.

Chantelle G - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies!

Curious Giraffe was gerieflik en netjies.

Chantelle G - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en net wat nodig was. Sal weer daarvan gebruik maak.

Goeie dekor en netjies.

Vanaf R875
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R875
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R875
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rokewoodlaan 12, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c6a8f55543ed27aa62f43749115da588f44f9784bb7a0e90ae4fb6254cbc3e580d1132b7f7e3420edc7b5f12c2e6fe0bb25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R875  per nag (vir 3 persone) 35 5 1 5 12 Rokewood Avenue Die Boord 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -33.94724290013 18.852138393848
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!