Curious Giraffe

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Louis C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Presies wat ons nodig gehad het! Curious Giraffe het uitstekend aan ons behoeftes voldoen en het ons die plekkie vir 4 nagte bespreek: 1. Dit moes binne stapafstand van die Ortopediese Hospitaal af wees sodat my vrou soveel as wat sy kon by my kon wees met my heupvervangingsoperasie. 2. Dit moes nie so duur wees dat ons nie sou kans sien vir die koste nie. 3. Moes ook naby 'n plek wees waar kos gekoop kon word (nie noodwendig 'n restaurant) nie. 4. Veilig wees sodat my vrou kon stap waar sy wou wees en ons motortjie veilig kon parkeer vlakby die plekkie sodat ons maklik kon afpak en weer inpak. Curious Giraffe was vir ons die antwoord, gerieflik, baie goed geleë en dit wat ons nodig gehad het, was daar. Ons gasvrou was ook baie maklik om te skakel en aandag te gee indien nodig. Ons was regtig geseënd en baie dankbaar om hier verblyf te kon kry so naby die hospitaal en gerief van 'n groot Spar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan D
Kort verblyf
4.4
Mrt 2023

Besigheidsbesoek, 2 nagte. Ek het geslaap en gewerk in die eenheid, dit is dit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Feb 2023

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2023

Gemiddeld. Die verblyf was aangenaam. Daar was net 'n snaakse reuk met die aanvanklike inklok wat na 'n dag verdwyn het. Die toegang by die hek is egter problematies aangesien dit reg op 'n T-aansluiting is en met 'n slot gesluit word. Dit moet met die hand oop- en toegemaak word. 'n Hekmotor sal dit meer veilig maak aangesien die sypaadjie ook baie smal is en jy halfpad in die pad staan en 'n obstruksie veroorsaak vir verkeer.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jul 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Die Du Buisson Familie Trust D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Gemaklik, alles tot jou beskikking in woonstel. Vriendelike host, stil en rustige omgewing. Lekker woonstelletjie om in te bly en rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal M
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Naby aan alles en op hoofroetes. Lyk presies soos op die fotos. Gereis met 2 honde, die tuinarea was ideaal vir hulle. Lekker gebraai. Als wat jy nodig het is in die kaste, laaie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kari S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Well situated. Easy access to many shops, restaurants and wine estates.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Izak L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2022

Perfekte ligging vir Stellenbosch en omgewing. Curious Giraffe was vir ons 'n gerieflike oornagstop, alhoewel dit twee aande was, was dit perfek geleë en gerieflik vir ons kuiertjie in Stellenbosch.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Samantha F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2022

Our weekend stay was very comfortable. Well equipped and met our needs. Well equipped accommodation that suited all our needs for our weekend stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sannelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 360
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 360
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Rokewood Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c6a8f55543ed27aa62f43749115da588f44f9784bb7a0e90ae4fb6254cbc3e580d1132b7f7e3420edc7b5f12c2e6fe0bb25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 3 mense 47 5 1 5 12 Rokewood Avenue Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.94724290013 18.852138393848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang