Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cycas Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 64 resensies vir Cycas Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Martine K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plek.

Was net daar om te oornag. Het vriendelike diens ontvang van die eienaar. Mense kan gerus daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Monique D
Gesin met klein kinders

Gemengde terugvoer, klein goed wat verbeter kan word.

Goeie WiFi. Die ekstra springmatras was waardeer vir ons 4-jarige. Die lugversorger was 'n voordeel. Die foto's is misleidend. Nie gelukkig met verouderde beddegoed, baie stowwerig. Yskas seël nie heeltemal nie en die vriesgedeelte in die yskas vries oor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santie Q - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie Q

Skoon en netjiese oornagplek.

Perfekte oornag stop tussen Gauteng en die Malelane hek van Kruger. Netjies en skoon. Vriendelike gasvrou wat deurentyd my vrae geduldig oor Whatsapp beantwoord het. Sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boshoff S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boshoff S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight stay before going to the Kruger Park.

We arrived after 23:00, the hosts stayed up to open for us. We only slept there, leaving again at 05:30 to be early at the Malelane gate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende

Ray W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Ray W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Poor maintenance. Management scarce. Not enough towels provided.

After showing us the room we did not see our host again till we requested the gate to be opened the next morning. We were given one bath towel and one hand towel. There was no soap. No coffee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycas Guest House se terugvoer

Good day
I am sorry for your bad experience. I will take it up with the manager. We don't give soap out as a rule any more only when asked.
Regards,
Paula (Owner)

Cycas Guest House
Rian J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs, kamer netjies, TV ongelukkig af. Baie rustige buurt in Malelane, naby Malelane-hek na Wildtuin.

Bed ongelukkig nie baie gerieflik nie, gerieflike badkamer en kamer. Mooi tuin en swembad agter in erf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie is na my mening net vir een aand se oornag.

Baie stil en rustige atmosfeer met mooi cycads en struike.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en baie gasvry.

Kan dit aanbeveel baie netjies en eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda B
Saam met vriende

Heerlik.

Plante en tuin was pragtig en rustig. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yasir G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yasir G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was OK.

Not bad. We had a short stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius M
Enkelreisiger

Skoon netjies. Ongelukkig geen seep of shampoo beskikbaar nie.

Load shedding was 'n probleem. Geen flits nie. Verwag ten minste seep in die badkamer. Die gasvrou is aangenaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozahn S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rozahn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies

Kamer was baie netjies alhoewel baie klein. Veilige Parkering

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abee H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abee H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Goeie diens, vriendelike personeel.

Die bestuurderes was baie gaaf en behulpsaam. Die kamers is netjies. Die kos was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaart V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart V
Gesin met tieners

Baie vriendelik gasvrou en skoon netjiese akkommodasie.

Baie netjiese en skoon kamers met baie vriendelik gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycas Guest House se terugvoer

Goeie dag Tjaart

Baie dankie vir die positiewe terug voer. Ons hoop om jul weer te sien.

Vriendelike groete
Leonie
CYCAS GASTEHUIS

Cycas Guest House
Cathy B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, pragtige tuin, ontvangs baie vriendelik.

Net een versoek, 'n bedlampie en/of 'n bedkassie of tafeltjie langs die bed. Boekwurms het dit nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycas Guest House se terugvoer

Beste Cathy,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Ons sal beslis daarna kyk om nog 'n bedlampie aan te bring.

Ons hoop om jul in die toekoms weer hier te huisves.

Vriendelike groete,
Leonie
Cycas Gastehuis

Cycas Guest House
Riaan P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en voldoen heeltemal aan verwagtings.

Lucas gee presies wat ervare binnelandse toeriste verwag, teen 'n billike prys. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycas Guest House se terugvoer

Baie Dankie, ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Cycas Guest House
Hennie L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ideaal geleë vir 'n vinnige stop voor ons in of uit die wildtuin kom. Pragtige, gerieflike kamers. Vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycas Guest House se terugvoer

Baie Dankie, ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Cycas Guest House
Jopie C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en rustig.

Professioneel, vriendelik en behulpsaam. Ons sal hierdie gastehuis weer en weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike personeel en skoon eenheid. Hoë kwaliteit diens.

Die aanwysings was net verkeerd. Sukkel om plek te kry. Die plek is mooi en stil omgewing. Kamer lekker modern. Sal definitief weer daar gaan slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycas Guest House se terugvoer

Baie dankie.

Cycas Guest House
Vivienne V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vivienne V
Gesin met klein kinders

Swembad, braaigeriewe en lugreëling vir seker 'n bonus.

Vriendelike personeel, goed toegruste kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycas Guest House se terugvoer

Baie dankie Vivienne.

Cycas Guest House
Innocent B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innocent B
Enkelreisiger

Excellent for its price.

The hosts were friendly, the room was clean and beautiful. Everything I needed for an affordable price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabella S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabella S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannende omgewing met gasvrye mense.

Is baie gasvry ontvang. Kamers skoon en gerieflik met lugversorging, baie dankbaar vir in daai area. Enigste verbetering wat ek dalk kan voorstel: ten minste botteltjie water per persoon in die kamer en hangers in die kaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alice D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en ons het baie lekker geslaap!

Ons het heerlik geslaap, die kamers is gerieflik en skoon. Area is stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika B
Gesin met tieners

Baie lekker verblyf, 3de jaar en nogsteeds skoon en netjies en pragtige eenhede.

Ek gaan vir die afgelope 3 jaar elke keer terug na Cycas. Ek sal nie 'n ander verblyf kies nie. Personeel baie gasvry en vriendelik, laat jou tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Ons was baie gasvry en vriendelik ontvang. Alles is baie netjies en skoon. Dit was regtig aangenaam om by Cycas Gastehuis oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deborah P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik skoon en rustig, asook sentraal. Ons het dit baie geniet!

Ons het lekker gebly. Dit is skoon en rustig en baie huislik. Ons het lekker geslaap en die diens was vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre F - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik. Baie vriendelike ontvangs.

Wonderlik. Sal weer van hulle wil gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre F - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Baie vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudi S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trudi S
Enkelreisiger

Gemaklik.

Skoon en gerieflike verblyf. Koffie- en teemaakgeriewe in elke kamer, gratis WiFi en volle DStv was 'n groot bonus. Volledige ingerigte kombuis en braai beskikbaar buite by swembad vir diegene wat self etes wil berei is 'n aanwins vir mense wat 'n paar dae daar vertoef. My enigste beswaar was die beknopte parkering. Dit was soos 'n legkaart om al die voertuie in te pas.Dalk moet tweepunt-kragpunte voorsien word in elke kamer? Meeste mense het 'n selfoon om te laai en bring nie noodwendig so 'n item saam nie. Ek moes vra daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B
Besigheidsreis

Baie goed waarde vir geld.

Baie vriendelike ontvangs. Bed baie goeie gehalte. Kamers baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D
Saam met vriende

Uitstekend.

Baie behulpsaam, en beheer plek baie goed. Sorg ook dat medegaste jou nie verontrief nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madu V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madu V

Waarde vir geld.

Was baie beïndruk met die diens en gehalte van akkommodasie. Sal dit beslis aanbeveel vir enige persoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n gasvrye plattelandse ervaring.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Odette T - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette T

'n Heerlike rusplek vir die moeë reisiger.

Cycas Gastehuis was alles en meer as wat mens voor kan vra. Ons gasheer en gasvrou het ons baie tuis laat voel en uit hulle pad gegaan om alles vir ons so aangenaam as moontlik te maak. Die kamers (met volledige badkamers en lugverkoeling), tuine, swembad en selfsorgkombuis was baie netjies en gerieflik en die ontbyt was baie smaaklik. Ons sal definitief weer by Cycas tuisgaan wanneer ons in daardie omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik oornag, op pad wildtuin toe.

Puik, netjies, vriendelik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika B
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike ontvangs.

Baie skoon en netjiese kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly. Die plek was baie netjies en skoon!

Ons het net oornag voor ons in Kruger ingegaan het. Dit is lekker naby die Malelane-hek. Ons sal dit definitief aanbeveel! Dankie baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike en aangename week, met gasvryheid wat 'n mens net van kan droom!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anrie S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl C - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charl C
Gesin met klein kinders

Ons het gebly soos eregaste.

Ons het die gastehuis maklik gevind. Die mense is vriendelik en ons het geslaap soos 'n droom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem N - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat verwag is en meer!

Ons het heerlik oornag in 'n netjiese en skoon kamer. Kudos vir genoegsame muurproppe vir al ons fone en tablette! 'n Pragtige tuin in 'n mooi omgewing. Die gratis WiFi en vol DStv was bonusse. Dié vriendelike egpaar het verseker dat ons maklik weer daar sal oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena M

Uitstekende gasvryheid in die rustige atmosfeer van die Laeveld!

'n Heerlike, skoon oornag-fasiliteit op die drumpel van die Kruger Wildtuin!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie T - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, lekke en rustig.

Het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reino S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reino S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, dankie! Die moeite word waardeer.

Skoon, hulpvaardig en vriendelik. Dankie vir die moeite, sal julle definitief aanbeveel vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie M

Loved it

I loved my stay. it was clean and the cleaning staff was especially well trained and friendly. I had no problems. The location is very well marked and easily found. Would definitely use it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Besigheidsreis

Pleasant

We had a very pleasant stay at Cycas Guest House. Very clean and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert P - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and well furnished guest house.

The friendliest reception received in a long time, and the rooms were very well furnished, with full DStv. Very clean, highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca F - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, dankie!

'n Aangename plekkie en behulpsame gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David C - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
David C
Saam met vriende

Very nice, friendly, quiet place.

We had a great weekend, Hamiltons has good food, Kruger was awesome, rugby at the Duck and Dive was great and playing a round of golf at Leopard Creek was brilliant. Coming back to Cycas for a rest, worked out very well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simon J L - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simon J L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gemaklik

Personeel baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre F - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie goed. Alles wat mens nodig het is daar.

Dit was baie goed. Alles wat mens nodig het is daar. Indien ons weer in Malelane oorbly weet ons waarheen om te gaan. Dankie aan Leonie en haar man.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda D - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D
Gesin met klein kinders

Tuis gevoel.

Baie dankie vir moeite met kleindogter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens B - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ek wou gehad het.

Gerieflik, netjies en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyn T - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful restful stay in a comfortable and friendly home-from-home guesthouse.

Friendly host and hostess who were very flexible and accommodating. No fuss, no bother, easy to book, easy to find and easy to stay at. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanettr M - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanettr M
Besigheidsreis

Baie vriendelik, behulpsaam

Dit was n wonderlike ervaring om so vriendelik behandel te word. Baie behulpsaam, uiters skoon en pragtig alles daar wat jy nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie V - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en vriendelik.

Maklik om te bespreek. Maklik om daar uit te kom. Mooi tuin en netjiese kamers. Gemoedelike en vriendelke atmosfeer. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin P - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin P
Gesin met tieners

Pleasant stay, very accommodating hostess

Very pleasant stay! Hostess was flexible with food arrangements and helped wherever she could.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dansile M - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dansile M
Gesin met klein kinders

Good place, quiet neighbouhood

Would recommend more channels on TV for younger kids. Nice getaway for those who have been working hard for the entire year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katie L - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were shocked at how great this place was for our money!

The rooms were clean, spacious and charming. Our money went a LONG way at the Cycas Guest House! They were helpful with dinner reservations and our early morning leave. Great lodging for couples, singles or families.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve V - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve V
Enkelreisiger

Great!

Would recommend to all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keeromstraat 3, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0MGYyMWIwLTQwMjEtNGQyZi04ZmMzLWM5MTM3M2E0ZjUzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 3 Keerom Street Malelane 1320 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.49305227214 31.51486158371
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem