- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keeromstraat 3, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cycas Guest House is in Malelane, 7 km vanaf die Malelane-hek van die Krugerwildtuin, 50 km vanaf die Mosambiek-Lebombo-grens, en 45 km vanaf Swaziland Jeppes Reef. Dit is dus 'n gerieflike oorslaapplek om vroegoggend die grens oor te steek. Dit is 100 km vanaf die panoramiese platorandroete na die Blyderiviercanyon, en Pelgrimsrus. Dit is die ideale basis vanwaar jy die Krugerwildtuin en die manjifieke natuurskoon van die Laeveld kan verken.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid kamers vir 2. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat of gedeelde stoep. Linne word voorsien.
Verder is daar veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n swembad. Die instansie word daagliks skoongemaak.
Daar is 2 gholfbane binne 6 km van die gastehuis af, asook winkelsentrums en restaurante waar uitstekende maaltye geniet kan word.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Jare op LekkeSlaap 12
Ligging
- Keeromstraat 3, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink Cycas Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Malelane Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keeromstraat 3, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom