Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Annemarie B
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Dit was heerlik. Ons was gemaklik en kon ontspan. Interaksie met die gasheer. Ons het die gasheer as baie verwelkomend ervaar en hy was interaktief, maar nie opdringerig nie, gedurende die hele verblyf. Die gasheer het reëlings getref vir dinge soos roetine-munisipale vullisverwydering wat glad verloop het. Toestand van akkommodasie by aankoms. Die eerste indruk was dat die akkommodasie presies soos op die webwerf uitgebeeld is. Ons was verheug om te sien dat ons gekry het wat ons verwag het – veral die ruim ruimtes in die akkommodasie. Dit was veral belangrik aangesien ons ’n groep van sewe mense was. Die akkommodasie was netjies en skoon. Die yskas en spens was met ’n basiese reeks benodigdhede gevul wat ons kon gebruik op ’n “vervang voor jy vertrek”-basis. Ons het gevind dat al die toestelle in goeie werkende toestand was en geskik vir hul doel. Toeganklikheid na en van die akkommodasie. Die akkommodasie is binne ’n paar minute se ry van gewilde strande soos Hartenbos, Diaz, De Bakke en Santos. Die voorste inkopiesentrum in die area is minder as 5 minute weg in stil verkeer. Die akkommodasie is naby aan al die paaie wat lei na besienswaardighede en uitstappies na die omliggende dorpe in die streek. Gebruik van die akkommodasie. Almal in ons groep het gerapporteer dat die beddens gemaklik was om op te slaap. Die kombuis was geskik vir die akkommodasie, en ons kon maklik maaltye vir 7 voorberei. Die res van die meubels was meer as voldoende vir ons behoeftes, en het werkspasie gebied vir dié wat administratiewe werk moes doen, sowel as vir dié wat wou ontspan. Beskikbare fasiliteite. Ons het gebruik gemaak van die buitebraai-area sowel as die swembad. Beide hierdie fasiliteite was goed onderhou en het aan ons behoeftes voldoen. Sekuriteit. Die hele eiendom is goed beveilig en ons kon gemaklik slaap met vensters en selfs deure oop. Buurt. Die akkommodasie is in ’n relatief nuwe area van Mosselbaai. Ons het geen hinderlike geraas ervaar nie, ten spyte van die feit dat ons daar was tydens die hoogseisoen van die feestyd. Uitsig vanaf die akkommodasie. Omdat die akkommodasie aan die hoër kant van die dorp geleë is, bied dit ’n pragtige uitsig oor die hele baai. Die sonopkomste en sonsondergange oor die see is pragtig. Sal ons weer gaan? Absoluut, ja.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Besonderse uitsig, uitstekende diens. Het ons welkom laat voel. Ons het baie lekker gebly. Ons was wel min daar a.g.v. ons seun se sportrooster. Dankie vir gasvryheid. Hulle het seker gemaak alles is reg en ons is gelukkig. Het belangstelling getoon en selfs die ekstra myl gegaan om ons te help. Sal beslis Island View aanbeveel. Baie oulike eienaars en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marné T
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Gavreid soos geen ander! Ons het regtig lekker gebly! Ons het so lekker daar gebly, gasvryheid wat ek nog nie by enige ander plek beleef het nie! Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand wat op Mosselbaai moet oorslaap vir 'n paar nagte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ipfi G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Wonderful! We had an absolutely amazing stay with our wonderful hosts! From the moment we arrived, they made us feel so welcome and went above and beyond to make our stay special. We had initially booked a single room, but to our surprise and delight, they upgraded us to a full apartment at no extra cost! They even provided towels (which you usually don't get in self-catering rooms) and had coffee ready for us — such thoughtful touches that made a huge difference. The location was perfect too, making everything super convenient. They truly made our experience unforgettable. They deserve a full 10 out of 10 — thank you so much for everything!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Amazing. It was a very nice stay and the people are extremely nice and helpful, and the swimming pool is great. Thanks a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phelia K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Great stay! Amazing service. Comfortable and everything we needed to rest after our travels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rauvaun D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Sep 2025

Refreshed and pleasantly surprised. Pleasant and relaxing. Owners very helpful and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mary-joan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Veilig, rustig en mooi see-uitsig. Verblyf was fantasties. Die ontvangs was opreg en hartlik. Alles was presies soos in die advertensie. Knus en netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2024

Rustig, mooi omgewing. Baie lekker gebly, gawe omgee mense. Sal beslis weer gaan oorbly!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4A Ananda, Eilanduitsig, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd25405af369e505e808420c9b843d5b600f9f045ae922508f6cd9f0bd2338f4bc038a339db49b3b4bf35c4c91d0df7356436?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 4A Ananda Eilanduitsig 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.149858181483 22.095639697538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang