Cynthia's Country Stay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cynthia's Country House en Chalets is naby die Krokodilrivier in die Noord-Wes.

Verblyf beskik oor 7 eenhede wat slaapplek bied aan 46 gaste. Die hoofhuis het 5 slaapkamers en 2 badkamers. Gaste het ook toegang tot 'n swembad, braaigeriewe en 'n boma. Die kampstyl-chalets het buitelug-badkamers en is met 'n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV. Die kothuis het 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuis- en eetarea.

Die grondpad wat na die perseel lei, is nie vir 'n sedan-voertuig met 'n baie lae grondvrye-hoogte geskik nie.

Nabye doendinge sluit Hartebeespoort kabelkarretjies, Magaliespark Gholfklub en Pecanwood Gholfklub in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cynthia's Country Stay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za