LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cynthia's Country Stay | LekkeSlaap
+114

Cynthia's Country Stay

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 58 resensies vir Cynthia's Country Stay
Netheid
3.3/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.6/5
Maggie B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maggie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Rustig, gesellig en nie te ver van die dorp as mens wil wegbreek van die drop en die geraas. As jy besienswaardighede wil gaan besoek is dit nie die plek om te wees nie.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Baie dankie Maggie, ons waardeer, sal die probleme nagaan en definitief daarop werk.
Kom weer gou.

Cynthia's Country Stay
Monica E - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Monica E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie harde musiek. Foto's is bedrieglik en plek is bouvallig en geen istandhouding nie.

Ons en ander kliente moes wag om gehelp te word. Grond paaie is baie sleg. Plek is bouvallig.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Hallo Monica
Baie jammer dat u nie gelukkig was nie.
Kan u net pressies verduidelik waar ons alles kan regstel? Ons waardeer dit baie.
Die pad is nie deur ons self in stand gehou.

Cynthia's Country Stay
Reinard T - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Reinard T
Saam met vriende

Goedkoop, rustig, maar onbereikbaar sonder 4x4.

Die prys is baie goedkoop vir verblyf as mens in Hartebeespoort moet wees. Maar die pad soontoe is baie sleg en sal nie soontoe kan gaan met 'n normale kar nie.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Dankie Reinard.
In verband met die pad, ons onderhandel met iemand en is ook tans self besig om die pad te herstel. Baie mense ry hom net 'n sedan, maar 'n mense moet net stadig ry.

Cynthia's Country Stay
Carmen F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen F

Friendly lovely ladies. The service is the best, 5 star if I may say, very helpful. Thank you Cynthia and Colleen, you guys rock.

Love the place very friendly people.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Thank you Carmen, your welcome.
Please come again soon. It was great having you.

Cynthia's Country Stay
Carmen F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen F

Friendly, lovely ladies, the service is the best, 5 star, if I may say, very helpful, thank you Cynthia and Colleen, you guys rock!

See rating.

Oriel Tswakae M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Oriel Tswakae M
Gesin met klein kinders

A very relaxing time.

I grow up in farms and that brought back my good memories and my kids loved every moment.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Thank you so much, Oriel. Please come again soon.

Cynthia's Country Stay
Elize P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Elize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sleg en nie wat geadverteer word nie. Eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig.

Die foto's op die web en die werklikheid is nie dieselfde nie. Die krag in die gebou is gevaarlik. Beide myself en my man was geskop deur die krag by die kombuis lig en die yskas. Die eienares se gesindheid is vriendelik en behulpsaam. Die gebou laat veel te wense oor. Ek sal dit nie aanbeveel nie.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Elize,
Baie jammer u het die plek so aaklig gevind, ons het u verblyf verander omdat daar 'n hittegolf was en die kothuis koeler is as die hout chalets. Baie dankie oor die terugvoer van die krag. Ons sal dadelik kyk daarna.
Groete Cynthia

Cynthia's Country Stay
Duduetsang M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duduetsang M
Saam met vriende

Excellent.

My friends and I enjoyed our stay at Cynthia's Country Stay and are planning on going back soon. A very big thanks to Colleen and Steven for their warm welcome.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Thank you Duduetsang

We would love you to come back again soon.

Cynthia's Country Stay
Tebogo M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Tebogo M
Saam met vriende

Old TV with boring channels.

Place not accessible with a bad 4 km gravel road. Old sofas.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Thank you Andries,

Most guests do not want to watch TV, however, we keep our prices low so don't invest in Tvs which cost a lot.

Cynthia's Country Stay
Sune B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis was verskriklik ontspannend!

Hoewel dit in die winter was, was die gasvryheid baie warm! Gaan beslis weer gaan!

Mark C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C
Enkelreisiger

All was in order.

Chalet was in good order, would stay there again.

Tumi S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had fun. Enjoyed every second of my stay.

It was home away from home. The staff very friendly.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Thank you Tumi for your good review.
Please come again soon

Cynthia's Country Stay
Isabel D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Isabel D
Saam met vriende

Absoluut pateties.

Die verblyf was nie wense nie. Die beddens is baie oud en opgebruik (soos 'n boot) die toilette is aan die buitekant soos 'n ablusieblok en baie klein. Daar was geen warm water om in te stort nie en die bad is oud en vol merke. Die toilet is plat op die grond en moeilik om te gebruik. Daar is geen aanwysingsborde van 'n dag oud nie. Die grondpad daarheen is vreeslik sleg. Ek het met van die ander gaste gepraat en dit wat hulle adverteer is nie tevrede met die verblyf gewees nie. Sondagoggend was die hele plek sonder water en moes ons vroeër vertrek as beplan. Cynthia's Country Stay verdien geen sterre nie

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Ek is baie jammer vir u opmerkings oor dit wat nie tot u beskikking was nie.
Die grond pad moet ons self skraap en daar was baie reën onlangs. Die toilet was nie op die grond nie.
Die beddens se matrasse is nuut en baie gemaklik.
Die water probleem was ons krag wat aan en af gaan wat die problerm veroorsaak het.
U het die buite badkamer chalet gekies. Dit sê kampeerstyl met buite badkamers op ons webwerf. Dit was u keuse, jammer dat u so voel. Ons sal kyk na die bad wat gemerk is. Ons het probeer dit afhaal.
Die bordjies sal ons vinnig vervang.
Groete, Cynthia.

Cynthia's Country Stay
Stefan N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, plaas atmosfeer.

Puik diens, veilig en rustig. Baie dankie julle! Indien ek een opmerking kan maak; kry DStv geïnstalleer.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Baie Dankie Stefan vir u opmerking, kom gou weer, ons sal probeer om die DStv to kry.

Cynthia's Country Stay
Joseph K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most wonderful places.

Very nice place would like to visit again.

Rhynhardt H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rhynhardt H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie basiese eenhede en kort bietjie aandag.

Die verblyf eenhede bied nie veel vir die toeris. Meer aandag moet gegee word aan algemene onderhoud van die fasiliteite.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Rhynhardt. Kan u meer spesifiek wees in verband met dinge om te doen vir n toeris? Ons wil graag ons plekkie verbeter en u opmerkings sal baie help. U is welkom om ons direk te kontak vir vorstelle.

Nogmaals dankie,
Cynthia

Cynthia's Country Stay
Fred D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet.

Het dit baie geniet en ons sal die plek verwys.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Baie dankie Fred
Kom gou weer terug

Cynthia

Cynthia's Country Stay
Estelle V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle V
Gesin met klein kinders

Beslis waarde vir geld.

Baie gawe mense. Ideaal vir oornagverblyf, selfs vir 'n naweek. Baie om te doen in die omgewing. Verwarmer was 'n bonus. Chalet skoon en netjies.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Baie Dankie Theo.
Kom gerus gou weer terug vir n kuiertjie.

Groete Cynthia

Cynthia's Country Stay
Hannelie V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Saam met vriende

Dit was baie rustig en stil.

Rustig en vrede in die bos.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Baie dankie Hannelie,

Kom kuier gerus weer.

Groete,
Cynthia

Cynthia's Country Stay
Nokuthula Sylvia M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokuthula Sylvia M
Gesin met klein kinders

Cyntthia's Contry Lodge is a beautiful peaceful place, a home away from home.

We visited Cynthia's Country Lodge on 27th of April 2018 and my friends and our kids loved the place especially mountain hiking, the also enjoyed all the activities that are on site and their environment. Their rooms are spacious and you get to sleep comfortably. Colleen the manager and her staff were so friendly and helpful and there's a security guard who checks the guests if they are fine. We would love to visit again soon. I will definitely recommend Cynthia's Country Lodge to friends and family.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Thank you for your stay Sylvia, we loved having you too!

Please come again soon.
Cynthia
Cynthias Country Stay

Cynthia's Country Stay
Andries B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B
Enkelreisiger

Lovely and rustic accommodation for a business single person.

See stars.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Thank you for your stay, Andre,

Have a wonderful week!

Regards
Cynthia

Cynthia's Country Stay
Beatrix K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix K

Baie goed, vriendelike diens!

Dit was 'n heerlike oornag plekkie. Ons het heerlik uitgerus. Ons is baie vriendelik ontvang en alles was gereed vir ons koms. Alles as netjies en skoon. Ons sal beslis weer van hulle gebruik maak!

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het n heerlike tyd gehad, kom gou weer terug.
groete Cynthia

Cynthia's Country Stay
Sharmila G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmila G
Gesin met klein kinders

Our stay was pleasant and enjoyable. Will definitely go there again.

A lovely place for the family. Will definitely recommend it.

Charmaine I - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine I
Gesin met tieners

We enjoyed it.

The place was nice and quiet, we enjoyed it. Just the road to the place is a bit not nice, the gravel road to the house. But otherwise all was in order.

Elmarie V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie V
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik en altyd beskikbaar as jy iets nodig het.

Dit was baie lekker en het lekker ontspan in die rustige natuur omgewing. Colleen baie vriendelik en het uit haar pad uitgegaan om dit vir ons lekker te maak.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Goeie dag.

Baie dankie vir die wonderlike resensie.

Julle was fantastiese gaste. Kom kuier gou weer.

Vriendelike groete
Colleen

Cynthia's Country Stay
Fortunate M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fortunate M
Saam met vriende

We had the best time except we had to stay at the chalets which was not what we paid for.

We had the best time at Broedestroom Cynthias, except for the deceptive advertising on horse riding on site and other activities, which were never there and we booked a house as advertised instead we had to sleep on the chalets.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Good day Fortunate,

I thank you for your review.

Kindly note that you selected and booked the 8-sleeper chalet, the unit in which you were also accommodated. The main house is R3000per night but was already booked by other guests for the same dates.

Horse-riding is an activity in the area and not available on the premises. This has been indicated correctly on the website.

Cynthia's Country Stay
Dikeledi M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Dikeledi M
Gesin met klein kinders

Please make sure your doors are changed, because some has open spaces where we were worried if a snake can come through.

Please let your customers know in time that your place is in a forest so they can come prepared for things like mosquito repellent. Some of our kids are allergic, so we had to go out on a Christmas day to find something to help them. But more importantly, fix your fridge, stove and oven.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Hi Dikekedi

Thank you for your review.

Please advise us which accommodation as you were booked in?

You were in the chalets as well as the main house. We have 3 styled. 3 STYLES. CHALE 1 .2.AND THE MAIN HOUSE.
Please note that we are a self-catering farm venue and mosquito repellent is normally provided by you. We do however apologise for that.
The fridge was working and the stoves are checked every time before a guest book in. You did not notify us of any problem at the time you booked in and perhaps the gas was off and you said nothing?
We checked the chalet door it does have a tiny gap above. We will definitely sort that out today. Thank you so much.

Cynthia's Country Stay
Susan U - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil omgewing.

Word sterk aanbeveel vir die natuurmens met 'n stil geaardheid en wat die gawes uit ons Skepper se hand kan raaksien en waardeer.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Baie dankie vir u vriendelikheid, Susan. U is 'n mens duisend.
Groete
Colleen

Cynthia's Country Stay
Jackie V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jackie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die foto's is baie misleidend en die plek is nie op standaard nie.

Die beddegoed is oud en verbleik, die TV werk nie, die plek self lyk en is onversorg, dit voel nie skoon en veilig nie en ons het nie gemaklik gevoel om daar te bly nie. Die mense was vriendelik. Die foto's is baie misleidend.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Jackie, baie dankie vir u terugvoering. Ek het met u op die telefoon gesels oor wat die probleem was en u antwoord was nie soos bogenoemde nie. U het gese die fotos verskil van die webwerf.
Ek was bereid om u geld terug te gee. Ook nog uets..Ons het nuwe beddegoed onlangs aangekoop. Kan nie verstaan dat die verbleik is nie. Dankie in elk geval. Dit is op n plaas en dit is "rustic'


Cynthia's Country Stay
Chris B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker.

Alhoewel ons net vir een nag oorgebly het, was dit lekker en rustig gewees. Die diens was baie goed en die blyplek was uiters netjies en skoon. Beslis waarde vir geld en ek kan dit aanbeveel. Die pad soontoe is net 'n bietjie sleg, maar dis nie 'n onoorkomelike probleem nie.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Kom gou weer kuier.

Groete,
Colleen

Cynthia's Country Stay
Nadia K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nadia K
Gesin met klein kinders

Glad nie soos foto's sê dit is nie.

Plek is glad nie soos foto's nie.

Bathini N - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bathini N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great experience and awesome chalets.

It is a very nice and quite place for relaxation.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Thank you Bathini.
We loved having you.
Please come again soon!
Cynthia

Cynthia's Country Stay
Alicia H - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H
Gesin met klein kinders

Heerlike rustige wegbreek met uitstekende diens en pragtige uitsig!

Duisende dankies vir 'n wonderlike ervaring by Cynthia's Country Stay! Ons verwelkoming was vriendelik en warm en jy het seker gemaak ons is gelukkig met die ontvangs van ons eerste huisie (die 4-8 sleeper Chalet). Jy het saam met ons deur ons toestelle gegaan om seker te maak alles werk voor ons uitpak. Ons het die chalet in 'n baie netjiese en skoon toestand ontvang met alles net soos dit geadverteer word. Die volgende oggend was jy daar om te hoor of alles reg is en of ons enigiets benodig. Met ons kort kennisgewing was julle meer as bereidwillig om ons te akkomodeer in die Groot Huis ook. Hier het ons weereens die hele huis in 'n perfekte netjiese en skoon toestand ontvang en die hele span van Cynthia's het ons vinnig laat tuis voel hier ook. Julle het uit julle pad uit gegaan om seker te maak ons is gelukkige kliënte! Selfs in 'n klein persoonlike krisis het julle ons verwagtinge oortref met jul hulpvaardigheid en bystand. Die natuurskoon en veral die privaatheid van die huis het ons harte gesteel en kindertjies het die pragtige swembad veral baie geniet! Ons sal julle beslis gou weer sien!

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Baie dankie, Alicia, vir jul terugvoering. Ons waardeer ten volle.
Kom gerus gou weer!

Cynthia's Country Stay
Corne F - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Corne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vuil, wasbak lek buite ablusie.

Daar is baie beter soortgelyke plekke vir dieselfde geld.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Middag Corne
Baie dankie vir U terugvoering.
Ons het gesien die was bak lek na u vertrek en het dit dadelik herstel. Wees verseker ek het persoonlik skoon gemaak en het niks onvanpas opgelet nie.
Jammer vir die ongerief.

Cynthia's Country Stay
Johannes J - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes J
Enkelreisiger

Die foto's wys nie heeltemal wat in die wooneenhede aangaan nie!

Aanvanklik lyk dit goed maar buitetoiletgeriewe is uiters swak en dakwaaiers in in swak kondisie, vir enkelreisiger is die plek te groot.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Good day,
Thank you for your review. We apologise that you felt the unit not up to standard. These are "Camping Style" chalets hence the affordable rate. We have tested the fan and found it to be in good working order. The outside ablutions are fully functional and cleaned daily. Whilst you were here, the only thing you complained about was the noise from other guests which we attended to and asked that they keep the noise levels down.
Regards,
Colleen

Cynthia's Country Stay
Dikeledi M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dikeledi M

Nice place and cool, clean, I like it.

Everything was perfectly clean, safe we do up and down at night we were safe.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Thank you for the lovely review! Hope to see you all again soon!
Regards,
Colleen
Cynthia's Country Stay

Cynthia's Country Stay
Ina M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina M
Gesin met klein kinders

Heerlik ontspan in die wonderlike natuurskoon.

Vriendelike ontvangs. Alle geriewe tot 'n skottelgoedwasser tot jou beskikking. Kleinkinders het genoeg afleiding gehad met swembad, swaaie, klimrame, sandput en sommer net rondhardloop en speel. Nie een vervelige oomblik ervaar nie. Akkommodasie eenhede netjies en skoon.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Thank you for your lovely review! We hope you enjoyed your short stay with us, please come again soon. It was a pleasure to have you and your family here.
Regards,
Colleen

Cynthia's Country Stay
Rochelle M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a pleasant stay.

Will book again it was a pleasant stay. It is nice and quiet.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Thank you Rochelle.
It was a pleasure to have you!
Please call again.
Regards,
Colleen & Staff

Cynthia's Country Stay
Bianca J - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Bianca J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mors van geld en tyd, nie die moeite werd nie!

Die verblyf was aaklig! Dis glad nie soos wat dit geadverteer word op die webtuiste nie. Geen veiligheid nie. Die beddens is gehawend en die plek is nie van goeie standaard nie, dit kom vuil en sleg onderhou voor. Ek sal dit glad nie aanbeveel nie.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

I am sorry to hear your stay was unpleasant.

Just to clarify:

You did book our camping style chalet, which has the basic amenities.
We have a security guard who patrols in the evening to ensure guests are safe. There is also a security gate in your unit. So not sure why you felt unsafe. There is a servitude road running through the property that takes other guests to another establishment behind us, hence some traffic past the chalet area, this is something we cannot eliminate, unfortunately.
I have checked the microwave and found it to be in working order.
The bedding in the unit is washed by myself and can say that the unit was indeed clean upon your arrival.
We have suffered a massive drought this year, and the farms in the area only have boreholes as a water source, if the garden was not up to standard, we are sorry for the inconvenience but had to save water for the bare necessities. Please bear in mind, we are also in winter and the grass will die down at this time.
I have sent an email with photos to LekkeSlaap and await their response.
Regards
Colleen

Cynthia's Country Stay
Sandrie M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sandrie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek om te oornag.

Lekker rustige oornagverblyf. Mooi uitsig en pragtige omgewing.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Thank you for the lovely review!
Thank you for choosing Cynthia's Country Stay as your weekend getaway.
Hope to see you again soon!
Regards Colleen, Philip and staff

Cynthia's Country Stay
Tumelo L - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tumelo L
Saam met vriende

Pleasant rustic place that transports you to a faraway farm albeit it just 30 minutes from Pretoria West.

I traveled with a group of friends over a long weekend and we enjoyed our stay. There is absolute privacy with no interference from the managers, however they were always available and keen to assist when required to do so. If you plan to be outdoors , the accommodation is well suited as it is built for functionality with no luxury facilities whatsoever. The outside shared ablution facilities are somewhat clean. However I would not recommend the bathtub for obvious reasons. We enjoyed sitting outside at night by the fire (after braaing) to gaze at the stars. If travelling in winter, I would recommend that you bring your own warm blanket. The kettle was incredibly slow and the microwave did not work. A highlight of the trip was the hike up the mountain. There was a magnificent view of the Hartbeespoort Dam. All in all I would definitely return there.

Cynthia's Country Stay's terugvoer

Thank you for your review. We always try to keep the ablutions as clean as possible so apologise if not up to standard. Will look into it and remedy.
We have also added more bedding to ensure that guests keep snug in winter. (cold front caught us off guard, sorry)
We have checked the microwaves,tested them and found them to be fully functional. Perhaps it was not plugged in?
We apologise for any inconvenience caused and hope you call on us again.
Regards
Colleen
Cynthia's Country Stay

Cynthia's Country Stay
Portia M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Portia M

We really enjoyed staying at Cynthia's Country House.

I think you need to state that the main house's pool is also for sharing because we ended up with people who wanted to swim, but we didn't allow them too because we were not told nor is it written on the website that the pool is to be shared. Otherwise we had a great stay. Thanks to Phillip and Steve.

Dirk M - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk M
Gesin met klein kinders

Aanwysing vanaf hoofpad bestaan nie. Die verblyfplek is skoon en netjies.

Ons het heerlik gebly. Die geriewe is voldoende en alle basiese benodigdhede is in die eenheid.

Eben E - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Eben E
Saam met vriende

Swak gehalte.

Die plek lyk glad nie soos in die foto's nie, dit word verkeerd geadverteer. Die plek val uitmekaar en dit is vuil, ek sal die plek glad nie aanbeveel nie.

Johann W - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Johann W

Wanvoorstelling van wat mens kry.

Die foto's op die webtuiste wys nie al die opsies nie. Ons het 'n bespreking gemaak na aanleiding van wat ons op die internet kon sien en toe ons daar kom bly ons in 'n opslaan-geboutjie wat uitmekaar val sonder 'n ketel wat werk en beddens wat so hol is mens moet aan die kant vasklou terwyl jy slaap. Die pad na die plek is ook vreeslik sleg en nie aan te beveel vir 'n normale sedan nie.

Leandre M - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leandre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en gerieflik.

Sien asb. die sterre.

Rene D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Rene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon maar baie basies.

Die grondpad na die plek toe is in 'n slegte toestand. Die plek is baie basies. Dit is 'n ou plaas-opstal wat hulle verander het in verblyf. Daar is geen weelde nie. Daar is wilde bosse om die opstal. Ek glo nie ons sal weer daar gaan bly nie.

Antoinette F - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette F
Saam met vriende

Nie weer nie.

Die grondpad wat lei na die chalet is 'n nagmerrie! Hulle behoort mens te waarsku daaroor! 'n Mooi omgewing maar te veel klein dingetjies wat gepla het met ons aankoms. Daar was 2.6 km van die grondpad wat mens nie vinniger as 20km/h kan ry nie. Dit was 'n genade dat ons nog in daglig arriveer het. Almal was vriendelik maar met aankoms was daar geen warm water nie en die kragproppe in die hoofslaapkamer het nie gewerk nie. Met terugkeer van 'n troue die aand het ons agtergekom dat die een kamer nie eers 'n gloeilamp in die dak het nie. Die bure langsaan het gekla oor hulle ketel wat nie werk nie en toe hulle die gasstoof wou gebruik, was daar ook nie gas nie. Dit het 'n mooi ligging, maar ons sal nie weer daar oornag nie.

Hannes S - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Hannes S
Gesin met tieners

Alles kort aandag.

Die huise is gemaklik maar kort baie aandag, dieselfde geld vir die beddens en beddegoed.

Anja E - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anja E
Gesin met klein kinders

Ek sal geensins die plek aanbeveel nie!

Baie swak. Die bestuurderes is wel baie behulpsaam en gaaf. Die foto op die webblad van die gastehuis is die enigste ding wat korrek is. Die foto's van die chalets en kothuise is egter nie heeltemal korrek nie. Die plekkies is baie onnet en die gordyne is net gedrapeer oor die reëlings. Die grondpad is ook baie sleg na die plek toe, alhoewel dit nou niemand se skuld is nie. Ek sal dit nie aanbeveel nie. Daar was geen uitsig nie en daar is ook geen draad tussen ons en die volgende plot gewees nie.

Rhea K - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Rhea K
Saam met vriende

Higiëne word bevraagteken.

Dit is baie privaat en 'n wegbreek uit die stad. Ons het aanvanklik bespreek vir 'n kamer in die gastehuis teen R800 vir 'n gesinskamer (ons was 4 vroue). By ons aankoms laat die middag was ons kamer nog nie skoongemaak nie en het hulle vir ons 'n aparte huisie aangebied waarmee ons nie 'n probleem gehad het nie. Alhoewel ons heerlik privaat kon kuier, was die beddegoed nie in 'n goeie toestand nie. Die een dubbelbed het nie 'n onderlaken opgehad nie en die matras was effe grillerig. Die vadoeke in die kombuis was ook nie vreeslik skoon nie en daar was byvoorbeeld nog ou slaai in die yskas. Ons was ook 'n klein bietjie bekommerd omdat dit so afgesonder voorgekom het.

Jana V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jana V
Saam met vriende

Ons het in een van die kothuise gebly.

Die ligging en die pad om daar uit te kom is iets verskrikliks. Die beddegoed was so vuil dat ons op ons eie handdoeke moes slaap. Ons het 3 uur die oggend gery omdat ons erg deur vlooie en muskiete gebyt is, so erg dat ons nie kon slaap nie. Aaklige ervaring.

Di V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Di V
Saam met vriende

Suitable for bachelors parties

We stayed in the 8 sleeper chalet, more inside chairs should be provided, Fans needed in rooms, shower needed cleaning. With a bit of effort the chalet would be lovely. Swimming pool could be cleaner. Ablutions outside needed attention as they were also dirty.

Elsabe B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe B
Gesin met klein kinders

Dit is 'n baie stil omgewing en ontspannende atmosfeer. Dit is baie eenvoudig, maar alles wat nodig is, is daar.

Baie dankie Cynthia, jy het ons baie tuis laat voel en ons het heerlik gerus in die stil omgewing weg van die stad se gejaag.

Lebogang M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang M
Gesin met klein kinders

Country style - absolutely loved it

It was a an awesome experience as my children had fun been close to the ducks and chickens; and the people are so friendly.

Hc S - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hc S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant place

Pleasant scenery and pool. Very nice stay. However, the directional sign posts to Cynthia's are poorly marked on the main road, especially if you do not know the area and are driving at night. The dirt road was a nightmare.... otherwise, a pleasant stay.

Dirk E - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thank you we enjoyed our stay

Cynthia's Country House & Chalets suited our needs and we enjoyed our stay.

Bea-mari B - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bea-mari B

'n Lekker rustige omgewing!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 245, Jalalpor-weg, Broederstroom, 0240, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4OTg5ODE0LWM2MmItNDliZi05YmRlLTY4MjU5YWNhZTgwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 58 5 1 4 Plot 245 Jalalpor Road 0240 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.788230612125 27.883687786465
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!