LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+37

Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Liezl B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B
Saam met vriende

Aangenaam.

Ons was vir 'n sportbyeenkoms in Caledon en het oornag by Cyril Rose. Die verblyf voldoen aan al die vereistes - skoon, gerieflik, veilig en 'n gasheer wat uit sy pad gegaan het om ons te akkommodeer. Beslis die moeite werd om weer te kom oorbly.

Marie B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie B
Gesin met tieners

Heerlik.

Baie gasvry en vriendelike diens. Het nie by Cyril Rose self gebly nie. Cyril het ons in 'n ander self-catering plekkie gesit baie naby Cyril Rose. Dit was heerlik.

Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast's terugvoer

Dit was 'n plesier om u te akkommodeer.
Julle is vriendelike gaste en altyd welkom.

Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast
Moneque W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Moneque W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, vriendelike gasheer en baie behulpsaam.

Verblyf was baie netjies en al was ons voertuig nie agter geslote hekke nie, is die area baie veilig. Ons het dit baie geniet en die behulpsaamheid van die gasheer baie waardeer. Ons gaan definitief weer terug daarheen. Baie dankie oom Cyril.

Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast's terugvoer

Vriendelike gaste. Was nederig en altyd welkom.

Dankie

Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast
Anneline J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay.

The place is beautiful.

Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast's terugvoer

Thank you, you are always welcome.

Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast
Sybil L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sybil L
Gesin met klein kinders

Lovely place to stay in Caledon.

Thanks to Cyril. Lovely host and good accommodation.

Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast's terugvoer

Baie dankie en ons waardeer dit opreg.

Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast
Michelle P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Pragtige verblyf.

Pragtige, skoon akkommodasie en gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal terug wees.

Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Julle was wonderlike gaste.

Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast
Amri W - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amri W
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld.

Naby alles, baie skoon en netjies. Lekker spasie.

Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast's terugvoer

We try our best to walk the extra miles, in all categories, of customers satisfaction.

Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidestraat 9, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkM2ZkOGFjLWU3ZmMtNDc1ZC04YzRhLTgxOWE5M2RkZTE3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 9 Heide Street Caledon 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.230489 19.4311909
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!