CZicht - Self Catering Apartment
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Pieter Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 10 maande
Opsomming van Resensie
Petronella S - Mei 2024
Algehele gradering
Asemrowend.
CZicht - Self Catering Apartment se terugvoer
Dankie Petronella
Dit was 'n voorreg om julle en die twee viervoetjies te ontvang. Julle is juweel gaste
Sien weer & mooiloop.
Deidre D - Mei 2024
Algehele gradering
Sal die plek aanbeveel, het 'n veilige gevoel gehad en lekker gebly.
Marlise V - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles was perfek.
CZicht - Self Catering Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jou welkome terugvoer. Dis altyd lekker om gaste soos jou te ontvang. Ons hoop om jou aanstonds weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Pieter en span
Dr Jacques S - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies, gerieflik en sentraal.
Jacques V - Feb 2024
Algehele gradering
Koffie in die oggend saam daai view was fantasties.
Marita V - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige see uitsig!
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marsh-straat 123, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap