D5 Bloubergsands

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

D5 Bloubergsands is in Bloubergrant geleë en bied gerieflike vakansieverblyf aan 'n gesin of groep.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het albei 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die leefarea het gemaklike sitplek wat 'n dubbelslaapbank insluit, asook 'n TV met DStv. 'n Daaglikse skoonmaakdiens kan vooraf teen ekstra koste gereël word.

Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek in 'n motorhuis.

Die huis is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en die strand.

Slaapplek

'n Bespreking by D5 Bloubergsands sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na D5 Bloubergsands gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]