D7 Monte Blu

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

D7 Monte Blu is 'n vakansiewoonstel wat net 'n paar minute vanaf Blouberg se hoofstrand geleë is. Dit is die ideale ligging vanwaar die pragtige, wit sandstrande van die Weskus, en die doendinge, besienswaardighede, restaurante en winkels van Kaapstad verken kan word.

Die smaakvol ingerigte woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n oond, 'n stoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n TV en 'n DVD-speler.

Gaste het toegang tot 1 toesluitmotorhuis en die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en 'n wassery.

Slaapplek

'n Bespreking by D7 Monte Blu sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na D7 Monte Blu gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]