Da Gama Bay Holiday Units
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Arno Lombard L - Jun 2023
Algehele gradering
Dankie vir 'n netjiese plek met baie ekstras en aangename verrassings. Die detail in klein goedjies was ook uitstekend.
Da Gama Bay Holiday Units se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Arno, ons is bly om te hoor julle het dit geniet en sien uit daarna om julle in die toekoms terug te verwelkom.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heuwelstraat 7, Columbine, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom