Da Gama Guest Room
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 maande
Opsomming van Resensie
Rina K - Feb 2024
Algehele gradering
Die kamer is smaakvol en baie netjies. Ons is tevrede met die diens en verblyf.
Da Gama Guest Room se terugvoer
Baie dankie, Rina, vir jou terugvoering, dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete,
Amanda en Skalk
Gert P - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en privaat.
Da Gama Guest Room se terugvoer
Baie dankie Gert, waardeer dit opreg.
Lurina F - Jan 2024
Algehele gradering
Die fasiliteit was baie skoon en netjies en als het lekker vars gevoel.
Da Gama Guest Room se terugvoer
Baie dankie, Lurina, ons waardeer jou terugvoering opreg.
Julle is altyd welkom.
Duisend dankies
Amanda & Skalk
Marietta P - Jan 2024
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik en behulpsaam.
Da Gama Guest Room se terugvoer
Baie dankie, jul terugvoering word baie waardeer. Dankie dat jul ons plek gekies het, kom weer asb.
Vriendelike groete
Amanda
Da Gama Gaste Kamer.
Nienke K - Jan 2024
Algehele gradering
Da Gama Guestroom is perfect in every way. I would recommend it to everyone!
Da Gama Guest Room se terugvoer
Baie dankie, Nienke, vir jou terugvoering, dit word opreg waardeer.
Kom weer asb..
Vriendelike groete,
Amanda
Albert R - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly by Da Gama Guest Room, wonderlik gasvry. Beveel dit beslis aan.
Da Gama Guest Room se terugvoer
Duisend dankies vir jou terugvoering, ons waardeer dit opreg!
Nicolene M - Des 2023
Algehele gradering
Perfek.
Da Gama Guest Room se terugvoer
Baie dankie Nicolene, dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete,
Amanda @ Skalk
Ruan E - Des 2023
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend. Skoon en netjies, en ons was mal oor die dekor.
Da Gama Guest Room se terugvoer
Duisend dankies Ruan, ja ons is nog nuut in die game, dus waardeer ons jou terugvoer.
Vriendelike Groete, Amanda Da Gama Gaste Kamer.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gamastraat 30, Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18