Da Rooms Accommodation
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 37, Worcester, 6849, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Da Rooms Accommodation bied gastehuisverblyf in 3 huise en is in die historiese Kerkstraat in Worcester geleë. Dit word omring deur die beeldskone berge en daar is restaurante en winkels binne stapafstand beskikbaar.
Beide Da Rooms en Da House is vyfslaapkamer-gastehuise. Elke kamer het slaapplek vir 2 mense. Jy kan ook 'n klein Kontinentale ontbyt geniet by Da Rooms, terwyl Da House se gaste 'n gemeenskaplike kombuis het om maaltye voor te berei. Die Du Toit-huis is geskik vir 6 gaste en het 2 slaapkamers en 'n kombuise met selfsorggeriewe.
Worcester is die grootste binnelandse dorp in die Wes-Kaap en bied 'n idilliese wegbreek, ver verwyder van die rumoer van die stadslewe. Aangesien Worcester op die hoofweg tussen Kaapstad, Johannesburg en Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is, is dit die ideale oornagplek met verskeie wynplase, historiese besienswaardighede en 'n groot verskeidenheid doendinge in die omgewing.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 116
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kerkstraat 37, Worcester, 6849, Wes-Kaap
- Gaste dink Da Rooms Accommodation het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 37, Worcester, 6849, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom