Dagama Fishing Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dagama Fishing Cottage is stapafstand vanaf die Da Gama-dam en bied verblyf aan gaste wat kan kies en keur tussen die eenhede.

Gaste kan die Dagama Visvanghuis bespreek wat slaapplek het vir 8 gaste of die Dagama Visvangkothuis wat slaapplek het vir 4 gaste. Die eenhede het 2 enkelbeddens en elke eenheid het ook sy eie privaat badkamer. Daar is ook 'n kombuis met 'n yskas, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware.

Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar en die perseel 'n elektriese heining.

Gaste is welkom om hul eie roeibootjies, seilbootjies of battery-aangedrewe bootjies, met perdekrag van 5 of minder, saam te bring. Of jy kan kies om net luilekker vis te vang, te stap of fiets te ry.

Dagama Fishing Cottage is net langs die R40 geleë, tussen Witrivier en Hazyview. Dit is ook net 35 km van die Krugerwildtuin af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dagama Fishing Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false