Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Twin / Shower
- Room Only.
- Double / Bath
- Room Only.
- Double / Shower
- Room Only.
- King/Shower
- Room Only.
- Queen / Shower
- Room Only.
- Executive Suite
- Room Only.
Huisreëls
Die deposito is 50% wanneer jy bespreek. Die oorblywende bedrag is 30 dae voor die inklokdatum betaalbaar. Vir besprekings wat minder as 30 dae voor die inklokdatum gemaak word, is die volle bedrag betaalbaar.
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
- Kapasiteit: 50 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hangar 5, Spitfire-singel, Rand Lughawe, Germinston, 1419, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom