LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Damview | LekkeSlaap
+43

Damview

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Damview
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Lynette D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette D
Enkelreisiger

Ideale "time out" plekkie. Baie rustig.

Sandra en haar span het die ekstra myl gegaan om my verblyf aangenaam en gemaklik te maak. Michael se burgers is uit die boonste rakke! Vriendelikste plek waar ek nog oorgeslaap het. Elke eenheid het sy eie alarmstelsel, dit is definitief 'n eerste. Well done julle. Julle verdien elke ster!

Damview's terugvoer

Dit was regtig 'n plesier om jou hier by ons te hê. U is enige tyd welkom.

Damview
Jan N - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier langs die Vaaldam was lekker. Oranjeville se gemeenskap is baie vriendelik.

Die plekkies kort baie TLC. Daar kan beslis aandag gegee word aan die tuin en ook die bed en beddegoed. Kussings is baie belangrik vir 'n goeie nagrus. Ek het Frankfort toe gery vir nuwe kussings. Meer gereelde aandag aan die kroeg en restaurant sal ook 'n aanwins wees. Ja, ons verstaan dat dit nuwe eienaars is, maar kliëntediens is baie belangrik.

Louis V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie lekker kuier; rustig en veilig.

Ek sal damview aanbeveel vir almal wat net 'n wegbreek nodig het.

Ronel F - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel F

Was baie lekker!

Sentraal geleё vir verblyf vir hengelaars.

Damview's terugvoer

Dankie, Ronel, dit was 'n plesier om julle hier te hê, julle is enige tyd welkom.
Groete,
Sandra

Damview
Hugo J - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige stil omgewing.

Die kamer was netjies en modern met alles wat jy sou nodig kry. Genoeg sitplekke in die tuin area. Geen verkeer wat raas nie en oop area voor Damview tot teen die water.

Damview's terugvoer

Hi Hugo,
Dit was 'n plesier om julle te hê as gaste. Julle is welkom enige tyd, Dankie vir die terugvoering.
Sandra Barnard

Damview
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivierstraat 2, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31069bec996a608fa62e0be7ebd034801d3d31a30bae137553bab1578259aabc73eab23d94f29728820ce22f042b349ba4da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag(plek vir 2) 5 5 1 5 2 Olivier Street Oranjeville 1995 Vrystaat 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -26.990795587641 28.210825324059
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!