Dancing Ducks Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.4/5
Katrien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Zanelle W - Okt 2022
Algehele gradering
Very unhappy with the accommodation.
Sandra D - Des 2021
Algehele gradering
Horrible.
Jeanette F - Apr 2021
Algehele gradering
Was netjies, alles was in werkende kondisie. Daar was geen TV soos adverteer nie, dis al. Baie dankie.
Roe-land A - Mrt 2021
Algehele gradering
Quiet country retreat north of Pretoria.
Hendre V - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf. Vriendelik ontvang.
Dancing Ducks Guest House se terugvoer
Baie dankie mnr Hendry Dit was lekker
om hulle as gaste te onthaal
Michelle H - Feb 2020
Algehele gradering
Baie groot eenheid gewees. Net baie bedompig en warm in die eenheid. Geen lugversorging nie.
Dancing Ducks Guest House se terugvoer
Jammer maar netens word genoem dat unit 8 n jacuzzi in het nie dit is unit 6 en 7 wat die fasiliteit het maar die verblyf prys is ook duurder Die unit het n dak waaier in en n sekuriteits hek wat dit moontlik gemaak het om die glas skeufdeur oop te maak Verder is daar n TV met DSTV in die unit Graag wil ons u bedank vir u ondersteuning
Annelie M - Okt 2019
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Dancing Ducks Guest House se terugvoer
Dit is nog baie droog en stowwerig by ons en ons bid vir reen maar elke kamer het n waaier in wat die hutte help bedaar.
Dankie vir julle ondersteuning
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Mariaan V - Des 2018
Algehele gradering
Baie dankie. Sal hul graag weer besoek.
Dancing Ducks Guest House se terugvoer
Baie dankie Mariaan. Dit was lekker om julle as gaste te onthaal.
Ons wens julle 'n geseende Kerstyd toe.
Groete,
Dancing Ducks Guest House
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ericastraat 36A, Bon Accord, Pretoria, 0009, Gauteng