Onderstepoort Akkommodasie by Dancing Ducks Guest House | LekkeSlaap
+40

Dancing Ducks Guest House

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

2.4 uit 5van 3 resensies vir Dancing Ducks Guest House
Netheid
2.7/5
Diens
2.7/5
Ligging
2.3/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
2.3/5
Michelle H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle H
Gesin met tieners

Baie groot eenheid gewees. Net baie bedompig en warm in die eenheid. Geen lugversorging nie.

Daar ingeboek omdat die beskrywing toon dat daar 'n Jacuzzi is. Die tienerdogter moes by gastehuis bly terwyl ons 'n troue bywoon. Jacuzzi was nêrens te vinde nie. Hulle kon hulself nie besig hou nie. Eenheid 8 is baie groot. Net baie warm en was bedompig a.g.v. alles wat toe gestaan het. Mense was baie vriendelik en perseel was baie mooi netjies.

Dancing Ducks Guest House's terugvoer

Jammer maar netens word genoem dat unit 8 n jacuzzi in het nie dit is unit 6 en 7 wat die fasiliteit het maar die verblyf prys is ook duurder Die unit het n dak waaier in en n sekuriteits hek wat dit moontlik gemaak het om die glas skeufdeur oop te maak Verder is daar n TV met DSTV in die unit Graag wil ons u bedank vir u ondersteuning

Dancing Ducks Guest House
Annelie M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Annelie M
Gesin met klein kinders

Teleurgesteld.

Kamers het na stof gestink en was stowwerig. Venster banke vol stof, sitkamerstel ruik muwwerig.

Dancing Ducks Guest House's terugvoer

Dit is nog baie droog en stowwerig by ons en ons bid vir reen maar elke kamer het n waaier in wat die hutte help bedaar.
Dankie vir julle ondersteuning

Dancing Ducks Guest House
Mariaan V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mariaan V
Saam met vriende

Baie dankie. Sal hul graag weer besoek.

Dankie vir alles. Het gerus voor die volgende dag se verantwoordelikheid.

Dancing Ducks Guest House's terugvoer

Baie dankie Mariaan. Dit was lekker om julle as gaste te onthaal.
Ons wens julle 'n geseende Kerstyd toe.
Groete,
Dancing Ducks Guest House

Dancing Ducks Guest House
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ericastraat 36A, Bon Accord, Pretoria, 0009, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmNmZkYmMzLWQ0ODAtNGYzNS1hZmE4LTc4N2M1NmM5NTQ1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 3 36 A Erica Street Bon Accord 0009 Gauteng 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -25.618098556136 28.213543847885
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za