LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Danke Ma | LekkeSlaap
+15

Danke Ma

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 52 resensies vir Danke Ma
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elisha J - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisha J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi

Als wat mens nodig het en meer vir 'n lekker vakansie.

Danke Ma's terugvoer

Dankie. Ons probeer om sover moontlik dit vir gaste lekker te maak met alles wat hulle nodig gaan kry.

Danke Ma
Louise P - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P
Gesin met tieners

Pragtige uitsig.

Lieflike strand vir kinders, die huis het alles wat jy nodig het.

Louisa J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek, pragtige see-uitsig, stil en rustige dorpie met baie mooi strande en uitkykplekke.

Het ons vakansie baie geniet. Die see-uitsig was pragtig en die blyplek ten volle toegerus met als wat 'n mens nodig het.

Simonie R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simonie R
Gesin met klein kinders

Pragtige see-uitsig.

'n Moet kuier as enige een in Heroldsbaai wil kuier. Die mooiste see uitsig met alles wat mens nodig het in huis. Ons het baie lekker gekuier.

Pieter L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met vriende

Asemrowend.

Pragtige see-uitsig en woonstel is ten volle toegerus.

Ben T - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig!

Baie goed toegerus! Baie netjies! Dit was 'n droomverblyf by Danke Ma.

Jamie-lee S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie-lee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantiese ontspannende wittebrood.

Die plekkie het die mooiste see-uitsig wat alles die moeite werd maak! Ons het elke aand tot laat toe op daardie pragtige houtdek deurgebring! Kon lekker ontspan en ons wittebrood geniet. Dis was 'n eer om ons eerste paar dae as Mnr. en Mev. by Danke Ma deur te bring. Hulle sal ons beslis weer sien.

Danke Ma's terugvoer

Dankie, dit uitsig by vir ons ook asemrowend. Veral as die son sak en alles raak pienk.

Danke Ma
Joanne K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne K
Gesin met tieners

Fabulous.

Lovely view and super position.

Danke Ma's terugvoer

Thanks! We also enjoy the view every time.

Danke Ma
Andre L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre L
Enkelreisiger

Baie netjies en skoon. Ongelooflike mooi uitsig oor die pragtige Heroldsbaai!

Sien sterre.

Annamarie G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie Netjies plek en goed ingerig.

Plekkie bitter netjies en al die nodige geriewe was beskikbaar, die see uitsig is ook fantasties

Yvette P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette P
Gesin met tieners

Absoluut fantastiese verblyf.

Die see-uitsig is letterlik orals selfs in die stort. Alles was net reg en ons kon nie vir beter gevra het nie.

Danke Ma's terugvoer

Dankie Yvette.
Ons probeer deurgaans opgradeer. Dit nog en beter en beter maak.

Danke Ma
Willem V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met vriende

Sielsrus.

En dit is nie Linda se skuld nie, maar met die bouery in die omgewing was daar soms geraas en daarom ook stof gewees. Ons het bitter lekker gebly. Die uitsig oor die see was hemels gewees. Ons het regtig sielsrus beleef. Baie goeie waarde vir geld. Ons kan Danke Ma 101% aanbeveel, en as die lewenspad ons weer in Heroldsbaai bring, is Danke Ma die eerste plek wat ons kontak vir verblyf.

Chanel V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel V

It was fantastic.

It was a fantastic stay with a beautiful view.

Lukas R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute saligheid!

Fantastiese skoon plekkie met groot dek en mooiste uitsig op see. Pragtige meubels, beddens en beddegoed, vol ingerigte kombuis, vriendelike eienaar! Ons sal graag weer daar 'n draai gaan gooi!

Danke Ma's terugvoer

Baie dankie. Ons poog regtig om die plekkie beter en beter te maak vir gaste!

Kom kuier gerus weer!

Danke Ma
Johann B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B
Saam met vriende

Ideaal geleë met besonderse see-uitsig.

Oulike en veilige plekkie, klipgooi vanaf die strand en 15 minute se ry tot by die welbekende Oubaai Gholfklub.

Raynette V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig!

Waarde vir geld, mooiste uitsig, ten volle toegerus!

Angie R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie R
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker.

Uitsig was ongelooflik, was baie gemaklik. Trappe was 'n uitdaging, maar kom nie naby die lekker tyd wat ons daar gehad het nie.

Nicky B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus en baie veilig.

Danke Ma is baie goed toegerus en baie veilig, het die mooiste see-uitsig, sal definitief weer terug kom.

Anita D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Baie geniet, uitsig was onvergeetlik, met dolfyne wat elke oggend en aand in die branders kom baljaar het.

Ons het die naweek terdeë geniet. Die huis is net die regte grootte vir 4 volwassenes. Alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking en die eienaar was dadelik beskikbaar toe ek 'n vraag gehad het oor the strykyster. Sal definitief weer daar bly.

Johan V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Lekker plek.

Kan net gewerk word aan netheid.

Danke Ma's terugvoer

Baie dankie, ons beslis aandag gee.

Danke Ma
Michelle L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ligging.

Die ligging is perfek en die huis is baie lekker ingerig. Die enigste klagte was dat die plek nie baie skoon is nie. Die dek was vreeslik vuil asook die braai-area. Verder was dit 'n heerlike verblyf met die perfekte ligging.

Danke Ma's terugvoer

Ons vra omverskoning. Hulle is tans besig om te bou onder ons wat baie stof veroorsaak. Gelukkig sal dit ook verbygaan.

Danke Ma
Adele S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S
Gesin met tieners

Ongelooflike plek met ongelooflike uitsig.

Pragtige netjiese huis met ongelooflike uitsig. Alles wat mens nodig het is daar. Sal verseker were by Danke Ma wil bly.

Elizmay W - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elizmay W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al wat lekker was van die verblyf is die uitsig.

Sien sterre.

Sieg V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sieg V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice.

Goeie ligging met dorp en lughawe baie naby. Ander besienswaardighede is binne kort afstande. Goeie gholfbane in die omgewing. Akkommodasie was puik met alle kombuistoebehore beskikbaar.

Karin F - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik lekker gebly.

Danke Ma het een van die mooiste uitsigte denkbaar. Ons was bietjie te vroeg om te boek, maar nogtans het die mense ons laat ingaan en solank rus. Hulle het gehelp met die tasse dra na die eenheid wat baie steil trap het tot by eenheid. Dit gaan dalk vir ou mensies baie moeilik wees om dit te bereik. Die stap strand toe is ook baie steil, maar die strand kan per motor bereik word Binne-in eenheid af na die kamers toe is ook baie steil en weereens vir ouer mense gaan dit moeilik wees. Ons het net gevoel dat die DStv dalk maar ingesluit moet word by die prys en dat daar dalk radio ingebring kan word. Ons het ook gesukkel met selfoon ontvangs. Anders as dit was alles so mooi en lekker. Ons gaan vir seker weer daar kom oorbly. Hierdie keer net heelwat langer.

Juan D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D
Saam met vriende

Doen jouself 'n guns en bespreek by dié plek.

Die diens vanaf die eienaars was tip-top. Die plek is bitter goed uitgerus en mens voel 100% jy's op vakansie. En die uitsig! Wow! Ons het die vooreg gehad om heel naweek 'n klomp dolfyne te kon sien baljaar saam met die surfers. Letterlik 'n vertoning gehad! Doen jouself n gun en bespreek dié plek! Ek sou voorstel dat mense wat sukkel met trappe wel dalk 'n ander plek kies a.g.v. die trappe wat loop na die plekkie self en in die huis na die badkamer en kamers. Behalwe vir dit is die plek perfek vir enige mens.

Lourens L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens L
Gesin met tieners

Baie gerieflike akkommodasie met die perfekte uitsig!

Die woonstel is baie gerieflik en netjies, met die perfekte uitsig wat enige siel rustig sal maak. Die toegangstrappe op na woonstel sowel as trappe strand toe is baie uitdagend en steil, dus nie ideaal vir ou mense of klein kinders nie. Dit is egter normaal vir die omgewing, en sal meeste van die huise/woonstelle in Heroldsbaai met dieselfde uitdaging sit. Die parkering is ook beperk/klein, veral as jy 'n groot voertuig ry, en is daar geen parkering vir besoekers nie. Weereens is dit 'n probleem wat nie uniek aan Danke Ma sal wees nie, maar die omgewing wat parkering beperk, en sal meeste huise met dieselfde probleem sit. Opgesom 'n baie lekker blyplek vir 'n onvergeetlike vakansie.

Henno V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno V

Awesome plek!

Baie lekker gewoon en geslaap! Awesome uitsig!

Francois D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Fantastic views!

Amazing relaxing time! Will certainly visit again!

Teresa B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en heerlik gerus.

Die enigste negatiewe ervaring is die stort. Die stort het baie gelek. Maar ons kon daarmee saamleef.

Danke Ma's terugvoer

Dankie vir die terugvoer.
Die hele badkamer en stort is nou oorgedoen en is perfek!

Danke Ma
Juanita B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Juanita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al wat van waarde is, is die uitsig.

Jy moet 'n vreeslike stel houttrappe opklim met al jou bagasie. Yskas was vuil. Trappe onder na kamers het geen handreling. Lyk of hul nog plek restoureer. Braaier vasgemaak met 'n cable tie en vreeslik vuil aangepak. Tafel vir buite vol gate. Nee dankie, sal vir niemand aanbeveel en water op grond in kamers.

Danke Ma's terugvoer

Liewe Juanita,

Dit was voorwaar vir ons 'n voorreg om julle as gaste by DankeMa te kon hê. Baie dankie ook dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee.

Ons is werklik baie jammer dat julle oorbly nie na wense was nie en belowe om alles in ons vermoee te doen om na die probleme om te sien so gou as moontlik.

Ons hoop dat julle tog weer in die toekoms Heroldsbaai en spesifiek DankeMa sal besoek, indien nie, Lekke slaap vorentoe.

Groete eers.

Danke Ma
Jacqueline V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Perfek. Sal enige dag weer gaan. Is net nie mal oor stort in die bad nie. Verkies lekker stort. Verder geen klagtes nie. Baie goed ingerigte akkommodasie! Met die oulikste liefdevolste "gasheer" Cleo(patra).

Danke Ma's terugvoer

Ons het sopas die hele badkamer oorgedoen met 'n ruim stort in wat uitkyk oor die see.

Danke Ma
Berdine P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Berdine P
Gesin met klein kinders

Uitsig uitstekend!

Pragtige uitsig, gemaklik. Goed toegerus. Oulike buitestort. Net bedag wees op steil trappe binne en buite die huis. Strand toegang met klein kids of bejaarde persone effe uitdagend. Ons het maar met die kombi gery. Uitsig fantasties. Dolfyne, walvisse en robbe gesien. Pragtig! Ons maak weer so!

Yvonne M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig alleen maak dit die moeite werd, dankie.

Dit is 'n plek waar jy kan ontspan sonder die gejaagdheid van groot dorpe of stede se geraas.

Antoinette D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D
Gesin met tieners

Gerieflik, waarde vir geld, beste uitsig!

Gerieflike, skoon en goed toegeruste eenheid. Beste uitsig van Heroldsbaai, boonop goeie waarde vir geld! Dalk nie baie geskik vir bejaardes weens die trappe binne-in die eenheid en strand toe nie.

Anet D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Beste rusplek en elke sent werd! Sal ons verseker weer sien!

Corne O - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsigte en perfekte ligging!

Uitstekende waarde vir geld, ligging en uitsig. Het ons naweek in Heroldsbaai terdeë geniet.

Gert C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert C
Gesin met klein kinders

Danke Ma is baie goed geleë en ons het 'n baie aangename tydjie daar saam spandeer as gesin.

Ligging is baie goed - naby die strand. Voldoende toegerus om 'n aangename vakansie te verseker. Ek sal Danke Ma graag aanbeveel.

Hennie T - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Foto is baie maal nie noodwendig wat jy kry nie.

Die dek word gedeel met mense wat langsaan woon, sonder 'n skeiding tussenin m.a.w daar is geen privaatheid nie. Die geriewe is uiters primitief. Die woonstel was baie skoon. Die mense langsaan se sigaretrook reuk kom deur 'n konneksie-deur tussen die twee aangrensende woonstelle. Die eenheid verdien nie meer as drie sterre nie.

Frances F - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances F
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly.

See uitsig asemrowend.

Willem J - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem J
Gesin met tieners

Lekker gebly, maar moeg trappe geklim.

Goed toegerus. Stort druk te laag en n tuimeldroër sou handig wees. Trappe nie vir ou mense of kleintjies nie. Pragtige uitsig en lekker stil. Het dolfyne ook gesien.

Kerman A - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kerman A
Gesin met tieners

Very good and fantastic views.

The owner went out of her way to assist, that's customer service! Will definitely go back. The only negative thing is the shower doesn't work properly and we had to bath! I think if this is upgraded it will be a plus point!

Giep V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Giep V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste woon-eenheid met 'n asemrowende strand en see-uitsig!

Ek sal baie beslis weer in die toekoms hierdie woon-eenheid wil bespreek. Die plek bied alles wat ons nodig het, met die mooiste strand en see-uitsig. Die tarief is baie billik.

Martina V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig oor see onbeskryflik, lekker om op stoep te braai met die branders as geselskap.

Sal weer daar gaan bly. Ontspan lekker.

Mariana E - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Mariana E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging. Ongemaklik vir ouer mense a.g.v. baie trappe.

Die uitsig maak op vir die ongemaklike trappe na bad en slaapkamers. Beddens in goeie toestand. Badkamer kan bietjie aandag kry. Die houttrap na kamers raas erg en maak ander inwoners wakker. Beddegoed en handdoeke in goeie toestand. Kombuis gerieflik.

Madine V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madine V
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig en fantastiese verblyf!

Ons het dit vreeslik baie geniet en sal verseker weer kom kuier. Baie dankie dat ons daardie onvergeetlike uitsig kon geniet!

Francois B - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Francois B
Gesin met tieners

Danke Ma sien ons beslis nooit weer nie.

Die plek smeek om opgeknap te word met die toilet wat stukkend is en geen warm water nie. Dit was teleurstellend. Die plek kort aandag en smeek vir 'n opknapping.

Danke Ma's terugvoer

Beste Francois,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly om te bevestig dat die plek vroeg in Desember opgeknap gaan word. Ons sien uit daarna om julle na die opknapping terug te verwelkom.

Danke Ma
Andries D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D
Gesin met tieners

Die uitsig was asemrowend mooi. Jy slaap met oop oë en luister 24 uur na die branders.

As die uitsig nie jou asem sal laat snak nie, sal die 29 trappies na die voordeur definitief. As jy by die see wil bly, dan is Danke Ma die nommer een keuse. Dit is regtig 'n lekker vakansie-atmosfeer wat heers by Heroldsbaai. Maar bring al jou kos en drank saam as jy nie wil George toe ry vir iets wat jy vergeet het nie, want die enigste winkeltjie in Heroldsbaai is maar 'n tipiese strandkafee met net die nodigste.

Margot S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Margot S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met soveel geleenthede.

Pragtige see-uitsig! Ongelukkig so baie trappe (wat ook nie in goeie toestand is nie). Geen ter plaatse bystand of hulp nie. Die slaapafdeling se stoepe is onstabiel en bakstene los en verweer. Die geriewe is egter voldoende en in 'n goeie toestand.

Dries L - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries L
Gesin met tieners

Fantasties....

Ons was aangenaam verras met Danke Ma. Ons hou al jare vakansie op Heroldsbaai en Danke Ma was een van ons beste ervarings nog. Sterk aanbeveel!

Monika V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monika V
Saam met vriende

Uitstekende uitsig!

Jy kan net nie genoeg kry van die uitsig nie. Die kuier op die balkon, wat direk op die see sit is heerlik. Maar neem kennis indien jy nie baie beweeglik is nie, is hierdie NIE die huis vir jou nie. Jy moet met 'n spiraaltrap af na die kamers gaan (en weer op na die sitkamer, kombuis en balkon). Maar alles maak op vir die heerlike uitsig en kuier op die balkon. Kamers kyk ook uit op die see. Heroldsbaai is pragtig.

Cyril S - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cyril S
Saam met vriende

Rustigheid met 'n goeie uitsig.

Pragtige uitsig binne loop afstand van die see, baie goed toegerus en netjies. Goeie terugvoering van LekkeSlaap en die eienaars.

was R1 400
Vanaf R1 120
per nag (vir 5 persone)
was R1 400
Vanaf R1 120
per nag (vir 5 persone)
was R1 400
Vanaf R1 120
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekie Gerickesingel 61, Heroldsbaai, 3695, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e8eb277d9c0101e945bfcc3626eed6f7138f302207cf5271468981569c28b7bf3ca08ee7e45ade9a59ab0844d17e703e137?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400, nou Vanaf R1 120  per nag (vir 5 persone) 52 5 1 5 61 Spekie Gerickesingel Crescent Heroldsbay 3695 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.053986717066 22.390998238623
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!