5 gaste
2 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 61 Spekie Gerickesingel Crescent, Heroldsbay, 3695, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Danke Ma is in Heroldsbaai geleë, net 80 m van die strand af, en spog met 'n 180º-uitsig oor die baai. 'n Vreedsame atmosfeer waar harde musiek en geraas verbode is.
Die eenheid het 2 slaapkamers wat 1 badkamer deel. Een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak met 'n stort wat oor die see uitkyk. Die boonste vloer het 'n oopplan-uitleg met 'n sitkamer, eetkamer en 'n kombuis. Daar is ook 'n ekstra enkelbed in die leefarea. Let asb. daarop dat die eenheid steil trappe het wat na die slaapkamer en die badkamer lei.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.
Neem asb. kennis dat toegang na die eenheid via ’n stel trappe vanaf die parkeerplek verkry word - bejaardes en ouers met jong kinders moet dus versigtig wees. Gaste het toegang tot ’n houtdek en privaat braai-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 140
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 61 Spekie Gerickesingel Crescent, Heroldsbay, 3695, Wes-Kaap
- Gaste dink Danke Ma het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
61 Spekie Gerickesingel Crescent, Heroldsbay, 3695, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang