- Slaapplek vir 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18A Lilyvale Road, Rayton, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Dante Deo Guest House is 'n moderne dubbelverdiepinghuis wat in Bloemfontein op 'n groot erf geleë is. Daar is groot binne- en buite-areas wat ideaal is vir funksies, konferensies, vergaderings, groep-aktiwiteite en oornagverblyf.
Daar is 8 luukse, ruim slaapkamers. Elke kamer beskik oor 'n koningingrootte- of koninggrootte-bed. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ondervloerse verhitting in al die kamers, asook lugversorging. Elke kamer het 'n mikrogolfoond, yskassie, TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Ses van die kamers het balkonne.
Dante Deo word omring deur 'n hoë muur met 'n elektriese heining, alarmstelsel en veilige parkeerplek binne. Gaste kan lekker in die groot swembad afkoel. Daar is 'n groot speelarea vir kinders met 'n klimraam, swaaie, 'n trampolien en selfs 'n foefieslaaid. Gaste kan lekker op die balkonne en swembaddek ontspan en die stil plaas-atmosfeer geniet.
Daar is 2 gaste-sitkamers met kaggels waar jy lekker knus kan kuier in die winter. Daar is ook 'n boma buite beskikbaar, waar gaste 'n heerlike vreugdevuur kan aansteek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nonkosi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 18A Lilyvale Road, Rayton, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Dante Deo Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18A Lilyvale Road, Rayton, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang