Danville Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Danville Villa is 'n moderne huis vir 12 gaste in Virginia in Durban. Dit bied 'n pragtige see-uitsig.

Die huis het 5 slaapkamers en badkamers. 4 slaapkamers het koningingrootte-beddens en die vyfde kamer het 2 stapelbeddens vir 4 gaste.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Daar is 'n TV met DStv in die sitkamer, en internet is beskikbaar.

Ander geriewe sluit 'n swembad, braaiplek, 'n dubbelmotorhuis en 'n daaglikse skoonmaakdiens in. Let daarop dat dele van die huis slegs met trappe bereik kan word en moontlik nie geskik is vir kindertjies, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Danville Villa is stapafstand vanaf 'n supermark en verskeie restaurante. Dis ook net 1 km vanaf Virginia-strand en 2,5 km vanaf Durban Beachwood-buiteklub.

Slaapplek

'n Bespreking by Danville Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 4 persone
2 x Dubbelstapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Danville Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R7 400 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za