Darcadia Stone Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tarryn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Magda V - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige huis met 'n wonderlike ligging. Baie rustig met asemrowende uitsigte.
Abraham A - Des 2023
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Alfred K - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustig, pragtige uitsig.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R362, Zandrug Plaas Nr. 122 Erfdeel 20, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom