Darcadia Stone Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R362, Zandrug Plaas Nr. 122 Erfdeel 20, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Darcadia Stone Cottage is op 'n plaas in Clanwilliam geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n gesinswegbreek en oornagverblyf tussen bestemmings.
Die kothuis bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en die badkamers het slegs storte.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en bied toegang tot 'n dek met 'n uitsig oor die wynlande en op die berge.
Daar is geen TV of internetgeriewe nie. Die kothuis beskik nie oor 'n kragopwekker nie en het ongelukkig nie water as dit beurtkrag is nie omdat die waterstelsel met 'n elektriese pomp werk.
Clanwilliam het verskeie besienswaardighede wat die House of Rooibos, Straussberger se skoenfabriek en Leipoldt se graf insluit.
Slaapplek
’n Bespreking by Darcadia Stone Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tarryn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 1
Ligging
- R362, Zandrug Plaas Nr. 122 Erfdeel 20, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Darcadia Stone Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clanwilliam Sederberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R362, Zandrug Plaas Nr. 122 Erfdeel 20, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom