Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dare to Dream

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Dare to Dream is 'n selfsorgeenheid op die boonste verdieping in Flamingo Park, Langebaan. Dit is naby die Langebaan-strandmeer, restaurante, winkels en die gewilde Sunnypark. Die Wekus Nasionale Park en Club Mykonos is ook binne 'n 10 km-radius.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel een badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en skuifdeure wat lei na 'n balkon. Daar is net een parkeerplek beskikbaar binne die kompleks, maar daar is nog baie parkeerplek op die sypaadjie voor die eenheid. Gaste het ook toegang tot die omheinde, gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by Dare to Dream sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Hoofstraat, Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA287782ec5d77418238fb7a5686b52162552aeffd1781dc0ab304dc2dc5d7cc9b95f99f05436ae3e172abed27b6b3f737a719?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense Main Street Flamingo Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.092512390962 18.032286747221
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem