Dark Chocolate Superior Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Geleë in pragtige, luukse Durbanville, Dark Chocolate bied superieure gastehuis-akkommodasie en moderne konferensiefasiliteite aan.

Hierdie smaakvol gedekoreerde Victoriaanse huis is in 'n rustige omgewing geleë, en is ideaal geleë vir die onderskeidende gas. Sy luukse binnenshuise ontwerp bied ongeëwenaarde gerief en styl aan.

Daar is 9 elegante en suite-kamers wat in 'n rustige area geleë is. Dit is ideaal vir oordeelkundige gaste - dit bied net die beste styl en gemaklikhede.

Vir ontspanning kan gaste in die goed versorgde tuin of langs die swembad ontspan.

'n Volle Engelse-ontbyt word elke dag bedien en middag- en aandete word op aanvraag voorberei.

Dark Chocolate is naby die N1 geleë, verskeie inkopiesentrums en restaurante wat vir alle denkbare smake sorg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dark Chocolate Superior Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za