Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dark Chocolate Superior Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Dark Chocolate Superior Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5
Coreen G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het tuis gevoel - sal weer gebruik maak van die gastehuis.

Pragtige plek en vriendelike personeel met 'n heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K
Besigheidsreis

Goed.

Jip!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Augusta R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Augusta R
Enkelreisiger

Ek het geweet dat dit 'n plek met hoë standaarde is, maar dit het selfs my verbaas.

Baie lekker gebly! Het baie tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Baie gasvry, sal beslis weer daar gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janica D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful, and very nice staff.

We really enjoyed our stay, everyone was really nice and the place is absolutely beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dark Chocolate Superior Guest House se terugvoer

Thank you Janica, for your lovely review.
Hope to host you again at Dark Chocolate guesthouse.
Regards
Karen

Dark Chocolate Superior Guest House
Arina M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina M
Enkelreisiger

Gastehuis met 'n hotel-gevoel.

Die gastehuis word puik bestuur. Mens is nie beperk tot jou kamer nie - ruim gevoel. Gaste kan hul tuismaak in die sitkamer/patio of die swembadarea. Jan, die bestuurder, het uit sy pad gegaan om almal welkom te laat voel. Puik diens - baie dankie Jan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dark Chocolate Superior Guest House se terugvoer

Baie dankie Arina.
Ons sien uit om jou weer te huisves.
Groete
Karen

Dark Chocolate Superior Guest House
Karin M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Karin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf.

Dit is baie ruim en skoon, so netjies. Voldoen definitief aan ons standaarde. Ons sal dit grootliks aanbeveel. Karen is n baie goeie gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maché W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maché W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het een aand by Dark Chocolate Superior Guest House oorgebly. Sal dit 100% aanbeveel.

Ek en my verloofde was in die omgewing vir 'n troue en het besluit om by Dark Chocolate Superior Guest House oor te bly. Karen het ons ontvang en dadelik laat tuis voel. Daar is heerlike koffie, skoon en gemaklike kamers, kombuis en sitkamer en die lekkerste ontbyt wat ek in 'n baie lang tyd geëet het. Ons sien baie uit na ons volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dark Chocolate Superior Guest House se terugvoer

Baie dankie, Mache, vir jou wonderlike terugvoer.
Dit was lekker om julle te huisves.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien by Dark Chocolate gastehuis.

Dark Chocolate Superior Guest House
Annelize D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize D
Enkelreisiger

Keurige kamers, geurige ontbyt en hartlike ontvangs.

Die kamers en badkamers is ruim en pragtig ingerig. Die vol ontbyt is elke dag vars en bied uitgebreide verskeidenheid selfs al bly 'n gas vir 'n paar nagte oor. Die stoepe en swembadarea verleen kuier- en ontspangeleentheid in die buitelug. Baie dankie vir die vriendelike en hartlike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dark Chocolate Superior Guest House se terugvoer

Baie dankie, Annelize, vir jou wonderlike terugvoer.

Groete,
Dark Chocolate gastehuis

Dark Chocolate Superior Guest House
Coen S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Baie dankie vir veilige parkering en gerieflike kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Desmond V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oud en kamer was glad nie goed onderhou nie, silikoon hou stort aanmekaar.

Met aankoms was ons goed ontvang. Die kamer was baie teleurstellend, onderhoud is swak en die stort was vol silikoon gespuit en lyk asof dit net rofweg in die teëlgleuwe ingeprop was. Handdoeke was vol merke en my vrou moes een uitsoek wat aanvaarbaar gelyk het om te stort. So teleurgesteld ons het die volgende oggend 6 uur vertrek en ontbyt elders gaan eet. Glad nie 4 sterre werd nie en daar is baie beter gastehuise in die area beskikbaar. Ongelukkig ons eerste en laaste besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dark Chocolate Superior Guest House se terugvoer

Dit is nie net 'n skok nie, maar ook baie hartseer om die terugvoer te lees in ag geneem die omstandighede.
Ongelukkig is dit so dat daar soms klein kolletjies op van die handdoeke kan wees agv gaste se grimering. dit is onmoontlik om elke keer as 'n gas vertrek die handdoek summier weg te gooi.
Die stort is 3 maande terug professioneel vervang en met naby inspeksie het ons wel gesien dat daar van die silikoon is wat losgetrek het en is dus nou besig om dit te herstel. Dus vra ek om verskoning vir die slordige plekke. Op navraag vir ontbyt het julle gesê dat jul ontbyt op 'n ander plek gaan eet aangesien jul reeds vroeg moet vertrek, dus is ek jammer om te hoor dat julle reeds 6 uur al uit is vir ontbyt. Dus is dit hartseer dat daar op my navraag of alles reg is positief reageer is in plaas van 'n direkte epos of gesprek oor die ongelukkigheid waar ek met graagte dit op 'n besigheidsvlak sou uitsorteer, en ek dit as 'n afbrekende aksie op die besigheidsprofiel ervaar.
Weereens vra ek om verskoning vir die ongemaklike verblyf en sal dit graag direk wil uitsorteer.

Dark Chocolate Superior Guest House
Frank T - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank T
Besigheidsreis

Uitstekende diens!

'n Baie lekker ondervinding. Die plek was skoon en netjies. Die kamers is ruim en die diens uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain View-singel 1, Durbell, Durbanville, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a582cf19b2ef8f7c71ac98583dfacaaecb13de778cd3855d762848ab747e4373b7ccca4b9ad2b4d51cf1761e6101c2f115d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 1 Mountain View Crecsent Durbell 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.85347 18.64424
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem